English |  Afrikaans |    
  
Dogmatiek en Christelike Etiek

Fakulteit Teologie lewer eerste boek oor Huber op

Deur Faculty/Fakulteit

Gelaai op 01 Februarie 2012



Die departement Dogmatiek en Christelike Etiek se Dr Willem Fourie het onlangs die heel eerste boek oor die werk van Wolfgang Huber geskryf. Huber word as vooraanstaande etiekdenker in die wêreld beskou.

Dr Fourie het, as deel van die navorsing vir die boek, Huber in Duitsland besoek.

Huber se werk is hoogs relevant vir die Suid-Afrikaanse teologiese konteks. Huber se definisie van vryheid’ kombineer byvoorbeeld beide die liberale en sosialistiese definisie van die konsep. Dit is handig in die Suid-Afrikaanse konteks omdat dit ‘n platform skep waarop beide ekonomiese en politiese vryheid bespreek kan word.



Bookmark this page: