English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Geesteswetenskappe

Die volgende voorgraadse grade word in die Fakulteit Geesteswetenskappe aangebied:

Vir meer inligting oor toelatingsvereistes, sluitingsdatums vir aansoeke en keuringsvereistes vir grade kan jy die Fakulteit Geesteswetenskappe se voorgraadse brosjure raadpleeg.  
(Voornemende studente wat Sielkunde wil studeer, moet vir die BA graad  (eie spesialisering) registreer en Sielkunde as een van hulle hoofvakke neem.)

Algemeen vormende Baccalaureus Artium (BA) (sogenaamde BA Eie spesialisering)

Baccalaureus Artium in Tale
(BA Tale) 

  • met spesialisering in Tale 
  • met spesialisering in Engels 
  • Let asb daarop dat geen eerstejaarsinname vanaf 2012 vir die BA Tale (Joernalistiek) aanvaar word nie. Die Universiteit het die inleiding van die BA[Hons] Joernalistiek vanaf 2012 aangekondig. Voornemende studente wat Joernalistiek wil studeer, kan aansoek doen vir die honneursgraad in Joernalistiek nadat hulle 'n B-graad behaal het. Meer inligting hieroor.
Baccalaureus in Politieke Wetenskappe (BPolSci)
  • met spesialisering in Internasionale Studies 
  • met spesialisering in Politieke Studies

Baccalaureus in Sosiale Wetenskappe (BSocSci)

  • met spesialisering in Bedryfsosiologie en Arbeidstudies 

Studente wat Sielkunde wil studeer, moet vir die BA (Eie spesialiseringsprogram) registreer en Sielkunde as een van hulle hoofvakke neem.

Baccalaureus in Erfenis- en Kultuurwetenskappe (BHSC)

  • met spesialisering in Erfenis- en Kultuurtoerisme

Baccalaureus in Kommunikasiepatologie (BKommunikasiepatologie)

  • met spesialisering in Oudiologie 
  • met spesialisering in Spraak-Taalpatologie 

Baccalaureus in Maatskaplike Werk (BMW)

Baccalaureus in Sportwetenskappe (BSportSci)

Baccalaureus Artium 
(Menslike Bewegingskunde) 

Baccalaureus of Baccalaureus Artium in die Kunste

  • BA in Beeldende Kunste 
  • BA in Inligtingsontwerp 
  • BA in Visuele Studies 
  • Baccalaureus in Musiek (BMus)
  • BA in Musiek 
  • BA in Drama

Ander

  • BA met spesialisering in Regte

(Vir meer inligting oor toelatingsvereistes, sluitingsdatums vir aansoeke en keuringsvereistes vir grade kan jy die Fakulteit Geesteswetenskappe se voorgraadse brosjure raadpleeg).