University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Gesondheidswetenskappe

Nuus en Gebeure (Argief)

Ontsluit die genetiese snellers vir skisofrenie
Michelle Galloway
Gelaai op 08 Oct 2014

ĎSkisofrenie is ín ernstige geestesgesondheidsiekte en het geweldige implikasies vir lyers en hul gesinne Ė party pasiŽnte kan nie in ín gewone samelewing werk of funksioneer nie. Dit is ín sambreelterm wat verskillende siektes kan insluit wanneer ons die oorsaak vasgestel het,í sÍ prof Louw Roos van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria (UP). ĎTans behandel ons die simptome en nie die oorsake nie, en afhangende van nakoming van die behandeling kan lyers lang tye in versorgingsfasiliteite deurbring.í

[Lees Meer]

Gesondheidswetenskappe se Fakulteitnavorsingsdag groter en beter!
Ansa Heyl
Gelaai op 29 Aug 2014

Die Navorsingsdag van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Universiteit van Pretoria (UP) waarna met groot afwagting uitgesien is, was ín eklektiese vermenging van navorsing, opvoedkunde en innovasie. Die geleentheid het aan navorsers, asook voor- en nagraadse studente van UP die geleentheid gebied om hul navorsingsbevindings aan die Fakulteit voor te hou. Deelnemers het hul pogings in die vorm van mondelinge en/of plakkaatvoorleggings aangebied.

[Lees Meer]

Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Navorsingsdag
Faculty/Fakulteit
Gelaai op 19 Aug 2014

Ons 2014 Fakulteitsnavorsingsdag vind op 19 en 20 Augustus plaas. Die doel van die Navorsingsdag is om aan navorsers en voor- en nagraadse studente ín geleentheid te bied om hul navorsingsbevindings met die Fakulteit te deel.

[Lees Meer]

UP se hoof van Kerngeneeskunde vir grensverskuiwende geneeskunde vereer
Ansa Heyl
Gelaai op 11 Aug 2014

Professor Mike Sathekge, Hoof van Kerngeneeskunde by die Steve Biko Akademiese Hospitaal en Hoof van die Departement Kerngeneeskunde by die Universiteit van Pretoria (UP), is aangewys as die wenner in die kategorie Genootskap in die Kuns en Wetenskap van Geneeskunde van die SAMA-Bonitas-toekennings vir Huisbesoekdokters 2014. Die doel van die SAMA-toekennings is om erkenning te gee aan die uitmuntende prestasies van dokters op hul onderskeie gebiede in die openbare en private sektor.

[Lees Meer]

UP deel van Afrika inisiatief om malaria, ín Afrika-probleem, op te los
Ansa Heyl
Gelaai op 04 Aug 2014

Die Afrika Konsortium vir Malariavaksiennavorsing is op 25 Julie tydens ín simposium oor malariavaksienstudies in Afrika in Akkra, Ghana tot stand gebring. Die Universiteit van Pretoria (UP) is een van die stigterslede van die konsortium en sal saam met die ander lede befondsingsvoorstelle ondersoek.

[Lees Meer]

UP het nou ín satellietnavorsingsfasiliteit in Thohoyandou, Limpopo!
Faculty/Fakulteit
Gelaai op 29 Jul 2014

Die Departement Urologie en die Skool vir Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Universiteit van Pretoria (UP) doen reeds die afgelope 12 jaar lank navorsing oor menslike en omgewingsgesondheid in die distrik Vhembe in die Limpopo-provinsie. Diť navorsing, wat deur die Nasionale Instituut vir Omgewingsgesondheidstudies (NIEHS) befonds word, is ín samewerkingspoging tussen prof Brenda Eskenazi, die Direkteur van die Center for Children's Environmental Health Research by die Universiteit van KaliforniŽ se Berkeley-kampus in San Francisco, VSA, en prof Riana Bornman van die Departement Urologie by UP.

[Lees Meer]

Fakulteit Gesondheidswetenskappe se navorsing in Limpopo baan weg vir opwindende samewerking oor prostaatkanker
Faculty/Fakulteit
Gelaai op 24 Jul 2014

Die Departement Urologie en die Skool vir Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit van Pretoria (UP) werk oor die afgelope twaalf jaar mee aan die ontwikkeling van gesondheidsnavorsing in die Vhembe-distrik van die Limpopo-provinsie. Die teenwoordigheid van UP in die Thohoyandou-gebied het gelei tot ín samewerkende vennootskap met PHAKAMISA, ín wÍreldwye erkende toegangsprogram wat ten doel het om ín direkte invloed te hÍ op die uitkomste van die behandeling en sorg van kankerpasiŽnte asook die behoeftes van diegene wat hierdie gevreesde bestuur. Dit sluit die ondersteuning van gesondheidsorgverskaffers en prostaatkankerpasiŽnte in.

[Lees Meer]

Reis na ín akademiese departement van wÍreldgehalte
DUR
Gelaai op 17 Apr 2014

Gedurende sy 70-jarige bestaan het die Universiteit van Pretoria se Departement Chirurgie algemene mediese praktisyns en spesialiste gelewer wat internasionaal in aanvraag is. Oor die jare heen het die fokus van die Departement uitgebrei en word daar benewens die opleiding van algemene praktisyns en chirurge ook aandag geskenk aan die ontwikkeling van chirurgiese spesialiste en akademiese klinikus-wetenskaplikes.

[Lees Meer]

Prof Tiaan de Jager plaas omgewingskwessies in Afrika in perspektief in GenŤve
Faculty/Fakulteit
Gelaai op 15 Apr 2014

Prof Tiaan de Jager, Adjunkdekaan: Navorsing in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en Direkteur van die Universiteit van Pretoria se Sentrum vir Volhoubare Malariabeheer, is ín kundige op die uitwerking van farmaseutiese middels wat in Afrika in die omgewing teenwoordig is. Dit is op grond van diť kundigheid dat hy deur die Duitse Federale Regering se Beskermingsagentskap en die Verenigde Nasies Omgewingsprogram (UNEP) genooi is om hulle oor hierdie saak toe te spreek.

[Lees Meer]

UP-alumnus in Ierland vereer
Renee Conradie
Gelaai op 02 Apr 2014

Prof Carel le Roux, ín alumnus van die Universiteit van Pretoria (1996), is een van drie wetenskaplikes wat onlangs die President van Ierland Jong Navorser-toekenning (PIYRA) ontvang het.

[Lees Meer]

UP Gesinsgesondheidspan word beloon
Faculty Marketing & Communication
Gelaai op 13 Feb 2014

Die toewyding van die Universiteit van Pretoria se Gesinsgesondheidspan om outentieke leergeleenthede vir studente rondom Pretoria, in Mpumalanga en ander gebiede te skep, is met die Opvoedinginnovasie-Laureaat bekroon. Prof Jannie Hugo, Hoof van die Departement Gesinsgesondheid van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, het die toekenning namens hierdie span ontvang.

[Lees Meer]

Instituut vir SellulÍre en MolekulÍre Geneeskunde kry befondsing van die NRF
Marketing: Faculty of Health Sciences
Gelaai op 22 Jan 2014

Stamselnavorsing ontwikkel vinnig en opwindende nuwe terapeutiese toepassings verskyn gereeld op die toneel. In die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is ʼn navorsingsgroep binne die Instituut vir SellulÍre en MolekulÍre Geneeskunde onder leiding van professor Michael Pepper besig met baanbrekerswerk op hierdie gebied.

[Lees Meer]

Dr Kirstie Rendall-Mkosi die eerste ontvanger van die Jakes Gerwel-toekenning in Openbare Gesondheid
Ronel Leyds
Gelaai op 17 Jan 2014

Dr Kirstie Rendall-Mkosi, ʼn senior lektor in die Skool vir Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, UP, is die trotse ontvanger van die Jakes Gerwel-toekenning in Openbare Gesondheid

[Lees Meer]

Professor van UP aangestel as voorsitter van Mediese Navorsingsraad (MNR) se direksie
Health Sciences
Gelaai op 19 Nov 2013

Die Hoof van die Universiteit van Pretoria se Departement Kerngeneeskunde, prof Mike Sathekge, is as voorsitter van die MNR se direksie aangestel. Prof Sathekge het ín wye verskeidenheid akademiese navorsings- en professionele rolle, wat al tot talle nasionale en internasionale publikasies gelei het. Die voorsitter van die MNR word deur die nasionale Minister van Gesondheid aangestel en die MNR se direksie verskaf strategie vir wÍreldklas samewerkende navorsing wat daarop gemik is om geneesmiddels vir menslike siektes te kry en sodoende die gesondheid en welsyn van Suid-Afrikaners te verbeter.

[Lees Meer]

UP Stel die Eerste Professorale Voorsitter in Filosofie en Sielkunde Buite Europa aan
Gelaai op 16 Nov 2009

Met die ondersteuning van die ďInternational Network of Philosophy and PsychiatryĒ (INPP) en die ďWorld Psychiatric AssociationĒ (WPA) se Afdeling vir die Filosofie en Geskiedenis van Sielkunde het die Universiteit van Pretoria professor Werdie van Staden onlangs as die Eerste Professorale Voorsitter in Filosofie en Sielkunde buite Europa aangestel.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
SARETI African Health Research Ethics Symposium
Deur Jan Kleinsmit
Gelaai op 29 Jul 2010

29th September - 1st October 2010, Umhlanga Rocks, South Africa

[Lees Meer]

UP Prof awarded prestigious MRC Flagship Award
Deur Health Sciences
Gelaai op 08 Nov 2013

Prof Michael Pepper, Director of the Institute for Cellular and Molecular Medicine at the Faculty of Health Sciences, was awarded one of the prestigious University Flagship Project research grants from the Medical Research Council (MRC). The Flagship Project grants are the largest medical research grants of the MRC and aim to allocate funding to support clinical research in South Africa. The grant will provide about R16 million over a period of three years.

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus