English |  Afrikaans |    
  
Departement Ekonomie

Welkom by die Departement Ekonomie


 

Nuus

Referate oor die ekonomie van hernubare energie gelewer - 29/05/2013
Vanaf Departement Ekonomie

Dr Roula Inglesi-Lotz, senior dosent in die Departement Ekonomie, het haar huidige navorsing oor die ekonomie van hernubare energie by twee konferensies gedurende Mei 2013 voorgehou. By ’n plaaslike konferensie in Kaapstad het sy ’n referaat getiteld “Renewable energy usage in South Africa: A comparison” gedurende die tweede dag van die African Utility Week and Clean Power Africa 2013-konferensie gelewer.

[Lees Meer]

Die G20-Jeugforum - 15/05/2013
Vanaf Departement Ekonomie

’n Afvaardiging van ses studente het die Universiteit van Pretoria van 17 tot 21 April 2013 by die G20-Jeugforum in St Petersburg, Rusland, verteenwoordig.

[Lees Meer]

 

Vennootskap tussen Universiteit van Pretoria en Fordham. Lees meer