English |  Afrikaans |    
  
Departement Visuele Kunste

Vierdejaar Beeldende Kunste uitstalling

Deur Visual Arts

Gelaai op 24 Februarie 2012

Werksproses van Allen Laing, 2011
Werksproses van Allen Laing, 2011

Die vierdejaarstudente van die Departement Visuele Kunste hou 'n uitstalling van hulle derdejaarwerk by die Van Wouw-huis (h/v Clark- en Rupertstraat, Brooklyn).

Openingsaand: Saterdag 25 Februarie 2012
Tyd: 18:30

Die uitstalling is daarna as volg oop:
29 Februarie en 1, 2 en 3 Maart van 14:00–17:00.

Vir meer inligting, kontak petro.moraal@up.ac.za.

Bookmark this page: