English |  Afrikaans |    
  
Departement Visuele Kunste

Jenna Burchell, 'n UP Beeldende Kunste alumnus, het die 2011 Thami Mnyele Skone Kunste toekenning gewen

Deur Visual Arts

Gelaai op 28 September 2011

Jenna Burchell, Lilies (2010)
Jenna Burchell, Lilies (2010)

Jenna Burchell, 'n UP Beeldende Kunste alumnus, het die 2011 Thami Mnyele Skone Kunste toekenning gewen
gedurende die offisiële opening van die uitstalling op Saterdag 24 September, in Ekurhuleni.

Jenna het R30000 in prysgelde ontvang vir haar klankinstallasie, Lilies, 2010.

Nog 'n onlangse graduandi, Jayne Crawshay-Hall, deel die meriete toekenning vir skilder vir haar werk [UN]wrapped Series: Self portrait (2010).

Jayne Crawshay-Hall, [UN]wrapped Series: Self portrait (2010)

Die uitstalling is geopen en duur voort tot Sondag 16 Oktober 2011. Die Coen Scholtz ontspanningssentrum is gratis vir die publiek en oop op weeksdae vanaf 09:00 - 16:30.


Bookmark this page: