Prof spreek Regbank toe
Elzet Hurter
Gelaai op 05 Nov 2012
Corlia Van Heerden van die Departement Handelsreg, Universiteit van Pretoria, het op uitnodiging van Wallis JA en Brand JA van die Hoogste Hof van Appèl, die Regbank toegespreek oor die problematiek van sekere aspekte van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005.
[Lees Meer]
|
Is daar 'n wetenskaplike verband tussen lente, staal en Handelsreg?
Elzet Hurter
Gelaai op 13 Sep 2012
Skynbaar ja!?
[Lees Meer]
|
LLM in Korporatiewe Reg onder Top 200 Beste Meestersgrade in Besigheids- en Kommersiële Reg wêreldwyd en beste in Afrika
Elzet Hurter
Gelaai op 11 May 2012
Die Fakulteit Regsgeleerdheid is trots daarop dat die LLM in Korporatiewe Reg wat deur die Departement Handelsreg aangebied word, tans tel onder die Top 200 in die wêreld en die beste in Afrika is.
[Lees Meer]
|
Nuus van die Departement Handelsreg
Dr Femida Cassim
Gelaai op 10 Apr 2012
(2011 - April 2012)
[Lees Meer]
|
LSPI-ILTC-IPLC Konferensie Barcelona 2010
Gelaai op 11 Nov 2010
Die 2010 LSPI-ILTC-IPLC (Kuberreg, Intellektuele Goederereg en Privaatreg) Internasionale Konferensie was 'n byeenkoms van wêreldwye spesialiste vanuit die akademici, praktyk en staatsinstellings.
[Lees Meer]
|
Handelsreg en SASLAW Werkswinkel oor Stakings
Gelaai op 14 Oct 2010
Op 9 Oktober 2010 het die Departement Handelsreg, in samewerking met die South African Society for Labour Law (SASLAW), 'n Arbeidsreg werkswinkel aangebied vir 55 prokureurs, advokate, vakverbondbeamptes en studente.
[Lees Meer]
|
Referaat by Internasionale Insolvensiereg Konferensie
Gelaai op 08 Oct 2010
Prof Stefan van Eck en Tronel Joubert was uitgenooi om op 15 September 2010 'n referaat te lewer by 'n Internasionale Insolvensiereg Konferensie wat aangebied was deur Nottingham Law School in die Verenigde Koningkryk.
[Lees Meer]
|
Gelukwensing aan Dr Elzette Muller
Gelaai op 04 Oct 2010
Gedurende die Lente Gradeplegtigheid van die Fakulteit Regsgeleerdheid op Donderdag, 2 September 2010, is 'n LLD graad aan Dr Elzette Muller toegeken. Die tema van haar tesis was 'A Framework for Wealth Transfer Taxation in South Africa'.
[Lees Meer]
|
UP pers hoogtepunte vir 1 September 2010
Gelaai op 02 Sep 2010
LOTUS FM: Arbeidsregkenner loof Regering en vakverbonde.
[Lees Meer]
|
Reik na die sterre...
Gelaai op 07 Jun 2010
In 'n eerste vir die Fakulteit Regsgeleerdheid, het prof Piet Delport, 'n dosent in die Departement Handelsreg en 'n kranige vlieënier, deelgeneem aan die Jaarlikse Presidentstrofee Lugresies wat deur die 'South African Power Flying Association' aangebied is.
[Lees Meer]
|
LLM lesings aan die Universiteit van Essex
Gelaai op 20 Apr 2010
Me Sylivia Papadopoulos van die Departement Handelsreg het vanaf 22 tot 26 Februarie ’n week by die Universiteit van Essex spandeer om twee lesings aan ITME LLM-studente te lewer.
[Lees Meer]
|
Buitegewone Professore
Gelaai op 18 Feb 2010
Handelsreg stel nuwe Buitengewone Professore en Dosente aan die Departement voor.
[Lees Meer]
|
| |
| Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar: |
| |
International Workshops in Cyber Law
Gelaai op 10 Sep 2009
The Department of Mercantile Law hosted two International Workshops on Cyber Law.
[Lees Meer]
|
Attendance of conferences
Gelaai op 07 Sep 2009
Six members of the Department of Mercantile Law delivered papers at the Australian Law Teachers Association conference that was hosted in Sydney during July 2009.
[Lees Meer]
|
Business Report quotes textbook by lecturer in recent CapeVin offer and neutralisation of dissenters' rights
Deur Elzet Hurter
Gelaai op 16 May 2012
In 'Contemporary Company Law', Dr Femida Cassim states that the appraisal rights of dissenting shareholders has been a feature of US corporate law for more than a century and has recently been adopted in Canada and New Zealand.
[Lees Meer]
|
International Conference on Migration and Social Protection within SADC
Deur Elzet Hurter
Gelaai op 31 Mar 2012
The Department of Mercantile Law had a representative at this Conference.
[Lees Meer]
|
| «Terug na die huidige nuus |