English |  Afrikaans |    
  
Departement Belasting

Belasting Nuusargief

Die Universiteit van Pretoria lewer Suid-Afrikaanse Ernst & Young beroepsmens in belasting
Department of Taxation
Gelaai op 28 May 2013

Johan Small, ’n meestersgraadstudent in belasting aan die Universiteit van Pretoria, het die Ernst & Young-toekenning vir die Suid-Afrikaanse jong beroepsmens in belasting (Ernst &Young Young Tax Professional of the Year – E&Y YTPY) vir 2013 by ’n galageleentheid in Hyde Park ontvang.

Die doel met die E&Y YTPY-kompetisie is om jong talent in belasting wêreldwyd te identifiseer.

[Lees Meer]

SAVBO-werkswinkel
Department of Taxation
Gelaai op 23 Apr 2013

Nog ’n suksesvolle Suid-Afrikaanse Vereniging vir Belastingopvoedkundiges (SAVBO)-werkswinkel, wat daarop fokus om navorsing op die gebied van belasting te bevorder, is in Maart 2013 aangebied.

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Taxation's news feed