Kwalifiserende mediese onkostes ten opsigte van kinders met spesiale behoeftes.
Deur Hettie Terblanche
Gelaai op 19 Julie 2010
Een van ons senior leKtors, mev Liza Coetzee, het op 8 Junie 'n praatjie by die Maranatha Bana-sentrum in Centurion aangebied. Die Inkomstebelastingwet is onlangs gewysig ten opsigte van watter kostes van kinders met spesiale behoeftes vir gewone belastingdoeleindes geëis kan word.
Die doel van die praatjie was om ouers van kinders met spesiale behoeftes ten opsigte van die Wet se vereistes te bemagtig.
|
|
|