Bywoning van internasionale konferensies
Deur Hette Terblanche
Gelaai op 07 Augustus 2009
Professor Madeleine Stiglingh het die 7th International Conference on Marketing wat geborg word deur die Athens Institute of Education and Research, in Athene, Griekeland bygewoon van 6 tot 9 Julie 2009.
Die title van haar referaat was “A model to evaluation of the quality of the services rendered by the South African Revenue Services.”
|
|
|