Werkswinkel oor die skryf van artikels
Deur Hettie Terblanche
Gelaai op 15 Maart 2012
Personeellede van die Departement Belasting het van 30 Januarie tot 3 Februarie 2012 ’n werkswinkel oor die skryf van artikels vir publikasie bygewoon, wat deur prof Chris Kapp by die Farm Inn in Pretoria aangebied is.
Prof Madeleine Stiglingh, Evadne Bronkhorst, Sanet Doman, Hanneke du Preez, Theresa Hills, Winia Janse van Rensburg, Pieter Krogh, Gerhard Nienaber, Rudi Oosthuizen en Sare Pienaar het die werkswinkel uiters sinvol gevind.
|
|
|