English |  Afrikaans |    
  
High Performance Centre

Tuks- en hpc-geborgde roeiers maak skoonskip by die Buffalo-regatta

Deur TuksRowing/TuksRoei

Gelaai op 22 Februarie 2012

Matthew Brittain, Shaun Keeling, Kate Johnstone, Tony Paladin, Lawrence Brittain, Lee Persse, Hayley Arthur en Peter Lambert
Matthew Brittain, Shaun Keeling, Kate Johnstone, Tony Paladin, Lawrence Brittain, Lee Persse, Hayley Arthur en Peter Lambert

Die Tuks- en High Performance Centre (hpc)- geborgde roeiers het skoonskip gemaak by die 125ste jaarlikse Buffalo-regatta (roeiwedvaart) in Oos-Londen vanaf 17 tot 18 Februarie, waar Peter Lambert albei die manjifieke trofeë verower het – die Buffalo Groot Uitdaagkompetisie (vir Senior A-“Coxless Fours”) en die “Silver Sculls” (vir Senior A-“Single Sculls”), ‘n prestasie wat laas in 1994 behaal is.


Die Buffalo-regatta is die oudste jaarlikse sportgeleentheid in Suid-Afrika – kliek hier om meer oor die geskiedenis van die Buffalo-regatta te lees.

Bookmark this page: