
Visie
Die Departement Belasting streef daarna om uitnemendheid in belasting te bereik op die gebied van:
Missie
As nasionale leier streef die Departement Belasting daarna om internasionaal erken te word deur:
- die hoogste kwaliteit formele en navorsingsprogramme aan te bied;
- aangebied deur die vaardigste lektors;
- met die toepassing van innoverende, inspirerende onderrigmetodes.
|