English |  Afrikaans |    
  
Departement Belasting

Welkom by die Departement Belasting

Die Departement Belasting is in 2001 gevestig om die dissipline van belasting te ontwikkel, om bydraes te maak tot verskillende professionele programme en om op navorsing en nagraadse studies te fokus.

Die fokus van die Departement Belasting is op die opleiding van studente om belastingspesialiste te word en om 'n bydrae tot die opleiding van geoktrooieerde rekenmeesters, interne ouditeurs en finansiële bestuurders te maak. Die Departement doen ook navorsing in verskeie velde van belasting en verwante dissiplines. 

 

Nuus

SAVBO-werkswinkel - 23/04/2013
Vanaf Departement Belasting

Nog ’n suksesvolle Suid-Afrikaanse Vereniging vir Belastingopvoedkundiges (SAVBO)-werkswinkel, wat daarop fokus om navorsing op die gebied van belasting te bevorder, is in Maart 2013 aangebied.

[Lees Meer]

  
Minister van Finansies Pravin Gordhan
2013 Budget Highlights

2013 Budget Speech Commentary. Read more


LET WEL
Die sluitingsdatum vir aansoeke vir BCom Hons (Belasting) 
 en MCom (Belasting) 
 is 31 Oktober 2013.

 
         
Waardevolle bron van inligting vir studente, dosente en skrywers in die veld van Rekeningkunde, Belasting, Regsgeleerdheid en Menslike Hulpbronne.