University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Eeufees

Nuus (Argief)

Gevierde tropiese plantkundige lewer laaste Eeufeeslesing
Prof Braam van Wyk and Estelle Walmsley
Gelaai op 21 Nov 2008

Beroemde Franse plantkundige en Professor Emeritus in Plantkunde aan die Universiteit van Montpellier, Frankryk, het op 18 November 2008 die laaste Eeufeeslesing aan die Universiteit van Pretoria gelewer. Hy het oor kruinverkenning in tropiese reŽnwoude gepraat.

[Lees Meer]

Indiese akademikus lewer eeufeeslesing oor konstitusionele bepalings met betrekking tot toegang en billikheid in onderwys
Gelaai op 11 Nov 2008

Dr Kavita A Sharma, Rektor van die Hindu College, University of Delhi praat oor ďConstitutional provisions pertaining to access and equity in education including the 1st and 93rd amendments of the Indian Constitution and interpretation of those provisions by the courtsĒ by die Universiteit van Pretoria op Donderdag 13 November.

[Lees Meer]

Sakeleier bied Anton Rupert Gedenklesing aan
Estelle Walmsley
Gelaai op 16 Oct 2008

Sakeleier, Dr Johann Rupert, het die Anton Rupert Gedenklesing by die Universiteit van Pretoria aangebied op 15 Oktober. Die lesing was deel van die Universiteit se eeufeesvieringe.

[Lees Meer]

Unieke kunsprojek van Universiteit van Pretoria dra by tot sosiale verantwoordelikheid
Gelaai op 29 Sep 2008

Die Eeufeesvieringe aan die Universiteit van Pretoria is deur idees en ondervindings op die gebied van uitvoerende kuns, gemeenskapskuns en landkuns (ďland artĒ) opgelewe.


[Lees Meer]

Stef Bos in SAAM
Gelaai op 04 Aug 2008

Sien Stef Bos by die Universiteit van Pretoria, Vrydag 8 Augustus.

[Lees Meer]

Ibero-Amerikaanse Musiekfees vind by die Universiteit plaas
Gelaai op 18 Jul 2008

Die tweede konsert van die Ibero-Amerikaanse Musiekfees vind om 19:00 op Saterdag 19 Julie 2008 in die Musaion by die Universiteit plaas.

[Lees Meer]

Internasionale gedragsekoloog bied Eeufeeslesing aan
Gelaai op 18 Jul 2008

Internasionale gedragsekoloog en sosiobioloog prof Raghavendra Gadagkar van die Centre for Ecological Studies aan die Indian Institute of Science in Bagalore, IndiŽ, het op 15 Julie 2008 'n Eeufeeslesing aan die Universiteit aangebied.

[Lees Meer]

Internasionale gedragsekoloog lewer Eeufeeslesing by Universiteit
Estelle Walmsley
Gelaai op 09 Jul 2008

Prof Raghavendra Gadagkar van die Centre for Ecological Sciences aan die Indian Institute of Science lewer 'n openbare lesing oor sy werk op Dinsdag 15 Julie.

[Lees Meer]

Pionier op die gebied van kognitiewe veroudering besoek Universiteit
Estelle Walmsley
Gelaai op 13 Jun 2008

Dr Anderson Smith, Senior Viseprovoos van Akademiese Sake aan die Georgia Institute of Technology en ?n pionier in die Instituut se program oor kognitiewe veroudering, lewer op 19 Junie 2008 ?n lesing oor veranderings in volwassenes se geheue by die Universiteit.

[Lees Meer]

Waardevolste uitstalling ooit op die kampus
Gerard de Kamper
Gelaai op 13 Jun 2008

Mnr Alec Wapnick, 'n oud-Tukkie en prominente sakeman van Pretoria, het oor dekades 'n uitsonderlike versameling van kunswerke oor die groei en ontwikkeling van Pretoria opgebou. Die versameling sal vanaf 17 Junie op die Universiteit se Hatfield-kampus besigtig kan word.

[Lees Meer]

TuksAlumni Legends 2008 lok duisende
Danie van Wyk
Gelaai op 06 Jun 2008

Die afgelope naweek (31 Mei 2008) het die TuksAlumni Padhardlopers hul jaarlikse 21.1- en10 km-stap/hardloopwedlope by Waterkloof Lugmagbasis in Centurion aangebied. Ongeveer 1800 hardlopers en stappers het deelgeneem.

[Lees Meer]

UP koor vier 40ste verjaarsdag
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 26 May 2008

Tuks Camerata, voorheen bekend as die Tukkiekoor het sy 40ste verjaarsdag op luisteryke wyse gevier gedurende die Universiteit van Pretoria se Alumni Tuiskomsweek in Mei 2008.

[Lees Meer]

Departement Visuele Kunste stel alumni-werke tentoon as deel van UP se eeufeesviering
Gelaai op 22 May 2008

As deel van die eeufeesviering van die Universiteit van Pretoria (UP), bied die Departement Visuele Kunste twee uitstallings aan om die werk van alumni tentoon te stel wat op plaaslike en internasionale gebied in die beeldende kunste en ontwerpwÍreld sukses behaal het.

[Lees Meer]

Eeufeesvlam brand helder
Estelle Walmsley
Gelaai op 23 Apr 2008

Almal wat die Hatfieldkampus by die Roperstraatingang binnekom, sal die vlam opmerk wat sekere tye voor die KliŽntedienssentrum brand.

[Lees Meer]

WÍreldberoemde elektrochemikus praat oor Electrochemie vir nanotegnologie
Dr Kenneth Ozoemena
Gelaai op 18 Apr 2008

Prof Richard Compton van die Fisiese en Teoretiese Chemielaboratorium aan die Universiteit van Oxford, wÍreldberoemde elektrochemikus en Hoofredakteur van Electrochemistry Communications ('n topjoernaal onder die hoof- elektrochemiese joernale), was die hoofspreker by die onlangse SA-VK Navorsingsnetwerk-werkswinkel oor "Electrochemie vir nanotegnologie" wat op 9 en 10 April 2008 in Pretoria plaasgevind het.

[Lees Meer]

Nobel-pryswenner Prof Sydney Brenner besoek UP-kampus
Estelle Walmsley & Rene Bosman
Gelaai op 31 Mar 2008

Dr Sydney Brenner, ʼn gebore Suid-Afrikaner en medewenner van die Nobel-prys in die kategorie vir Fisiologie of Medisyne vir 2002, het onlangs die UP-kampus as gas van die Universiteit besoek.

[Lees Meer]

Universiteit bring Hulde aan Denkleiers in Navorsing
Estelle Walmsley
Gelaai op 27 Mar 2008

Die Universiteit het hulde gebring aan bykans een honderd navorsers tydens 'n luisterryke galageleentheid op 26 Maart wat deel uitgemaak het van die Universiteit se eeufeesvieringe. UP se Denkleiers is vereer vir hul bydraes en kundigheid in hul onderskeie gebiede oor die afgelope honderd jaar.

[Lees Meer]

Nobel-pryswenner Prof Sydney Brenner besoek UP-kampus
Estelle Walmsley
Gelaai op 20 Mar 2008

Dr Sydney Brenner, ʼn gebore Suid-Afrikaner en medewenner van die Nobel-prys in die kategorie vir Fisiologie of Medisyne vir 2002, besoek die UP-kampus volgende week as gas van die Universiteit.

[Lees Meer]

Tuks Camerata vier 40 jaar se koorsang in eeufeesjaar
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 19 Mar 2008

Tuks Camerata, die Universiteit van Pretoria-koor wat in Westerse kunsmusiek spesialiseer, vier vandag sy veertigste bestaansjaar.

[Lees Meer]

BoekJol maak 'n indruk
Gelaai op 10 Mar 2008

Duisende mense het die eerste UP BoekJol op die Universiteit van Pretoria se Hatfieldkampus besoek tussen 5 en 8 Maart.

[Lees Meer]

'n Eeu in die diens van kennis UP vier n 100 jaar
Emmerentia Nel
Gelaai op 08 Feb 2008

Die Universiteit van Pretoria is n honderd jaar oud op 10 Februarie en om hierdie belangrike mylpaal te vier het personeel, studente, alumni en voormalige universiteitsleiers op Vrydag, 8 Februarie, by die Aula op die Hatfieldkampus vergader vir die amptelike verjaarsdagparty.

[Lees Meer]

UP vier 100 jaar met Kersligloop
Gelaai op 08 Feb 2008

n Spesiale kersligloop deur studente om die Universiteit van Pretoria (UP) se eeufees te vier is Donderdagaand, 7 Februarie, op die UP Hoofkampus gehou.

[Lees Meer]

Die eerste eeufeespublikasie is nou beskikbaar
Gelaai op 10 Jan 2008

n Kalender wat uitgegee is deur die Departement Plantkunde ter viering van die honderjarige bestaan van die Departement is nou beskikbaar. Die department vier saam met die Universiteit sy eeufees in 2008

[Lees Meer]

Die Universiteit vier 'n eeu in diens van kennis
Gelaai op 26 Nov 2007

Sluit by ons aan vir ons verjaarsdagpartytjie wat 'n vrolike en prettige geleentheid gaan wees.

[Lees Meer]

Eeufeesroos
Gelaai op 09 Oct 2007

n Roos wat spesiaal bestuif, geselekteer en gekweek is om die Eeufees van die Universiteit van Pretoria in 2008 te herdenk, is op 9 Oktober 2007 tydens n tuinparty by die Universiteit bekendgestel.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
Unique UP book collection at BookJol
Gelaai op 05 Mar 2008

Approximately a thousand of the University of Pretoria's own publications is on display at the BookJol taking place until Saturday, 8 March.


[Lees Meer]

Centenary Flame
Gelaai op 22 Nov 2007

A flame symbolizing one hundred years of scholarship and learning will burn throughout the centenary year to mark the historic event.

[Lees Meer]

Centenary Shop
Gelaai op 09 Oct 2007

A shop stocked with Centenary memorabilia will soon be opening its doors in the Old Arts building on the Hatfield campus and will be open for business early in 2008.

[Lees Meer]

Hendrik van der Bijl lecture to focus on engineering education in South Africa
Deur Estelle Walmsley
Gelaai op 26 May 2008

The annual Hendrik van der Bijl memorial lecture on the role of engineering in society takes place at the University of Pretoria on 28 May 2008.

[Lees Meer]

Former Chief Scientific Adviser to the British government, Sir David King, presents Centenary Lecture
Deur Phindi Nkosi
Gelaai op 08 May 2008

South African-born, Sir David King, presented the annual Victor Pretorius Memorial Lecture at the University of Pretoria as part of the Centenary Lecture Series of the University of Pretoria. This prestigious event was attended by scientists, local and international delegates as well as the general public

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus