English |  Afrikaans |    
  
Volleyball

Nuus

TuksVlugbal gasheer vir suksesvolle hoërskooltoernooi - 18/05/2013
Vanaf Volleyball

TuksVlugbal was op 11 Mei 2013 die gasheer vir die eerste 2013 hoërskooltoernooi by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria. Die Internasionale Skool van Suid-Afrika (ISSA) het as wenners uit die stryd getree in die onder 19-seunsafdeling terwyl Pretoria High School for Girls (PHSG) die botoon gevoer het onder die vroulike spanne deur die onder 15-meisies- asook die onder 19-meisiesafdeling te wen.

[Lees Meer]

Die gesogte verskil begin by JOU - 02/05/2013
Vanaf Volleyball

Lede van TuksVlugbal het op Saterdag 13 April ’n afrigtingskliniek by die Universiteit van die Witwatersrand bygewoon as gaste van die Gautengse Vlugbalunie (GVU). Dis aangebied deur Hugan Coopsamy en Matthew Govender.

[Lees Meer]

TuksVlugbal floreer in 2012 - 11/04/2013
Vanaf Volleyball

Ná ’n suksesvolle 2012 waartydens byeenkomste aangebied is, aan kompetisies deelgeneem is en goeie resultate behaal is, mik die TuksVlugbalklub na selfs nog meer verbetering in 2013.

[Lees Meer]