|
Tegnologiebestuur-breinkaart
Om die Tegnologiebestuur-breinkaart te sien, installeer asseblief eers die Freemind-sagteware vanaf die volgende bladsy:
http://freemind.sourceforge.net/wiki/index.php/Main_Page
Regskliek dan op die volgende skakel: Technology Management Mindmap en bêre die leêr op u hardeskyf. Hierdie leêr kan dan met die geïnstalleerde Freemind-sagteware oopgemaak word.
U sal dit met Netscape ofMozilla Fire Fox kan oopmaak. Indien u probleme ondervind om dit deur middel van Explorer oop te maak, stuur asseblief ‘n e-pos aan: alan.brent@up.ac.za.
|