English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

Nuus Argief

G20 Jeugforum 2013
Faculty of Economic and Management Sciences
Gelaai op 09 Apr 2013

Verteenwoordigers van die Universiteit van Pretoria gaan aan die G20 Jeugforum 2013 deelneem.

Die G20 Jeugforum, wat van 17 tot 21 April 2013 in St. Petersburg, Rusland gehou word, is die grootste internasionale burgerlike geleentheid wat in 2013 vir jong leiers gereël word en meer as 1 500 jong leiers, studente en akademici, verteenwoordigers van die sakewêreld en regerings neem daaraan deel .

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Faculty of Economic and Management Sciences's news feed