'Walkabout' saam met Hannelie Coetzee - 7 April 2013
Visual Arts
Gelaai op 27 Mar 2013
Johannesburg gebasseerde visuele kunstenares en professionele fotograaf, Hannelie Coetzee bied 'n 'walkabout' aan om haar publieke kunswerke in Fordsburg, Braamfontein en Maboneng te besigtig.
[Lees Meer]
|
"The Blind Astronomer" deur Berco Wilsenach
Visual Arts
Gelaai op 13 Mar 2013
"The Blind Astronomer" is 'n kunsuitstalling deur Suid Afrikaanse kunstenaar Berco Wilsenach.
[Lees Meer]
|
Nagraadse Navorsings-seminaar
Visual Arts
Gelaai op 12 Mar 2013
U word hartlik uitgenooi na ons volgende Nagraadse Navorsings-seminaar.
[Lees Meer]
|
Twee dosente in die Departement Visuele Kunste ontvang NRF-graderings
Visual Arts
Gelaai op 06 Sep 2012
Proff Elfriede Dreyer en Amanda du Preez het in die onlangse jaarlikse NRF-graderings rondte albei graderings ontvang, met ingang vanaf 1 Januarie 2013. Die departement het dus nou vier graderings (met Proff Jeanne van Eeden en Lize Kriel).
[Lees Meer]
|
Uitnodiging na drie uitstallings van kunswerke deur finalejaar beeldende kunste studente
Gelaai op 01 Oct 2010
Die Departement Visuele Kunste nooi u uit na drie uitstallings van kunswerke deur finalejaar beeldende kunste studente:
[Lees Meer]
|
UP ontwerp alumnus ontvang toekenning vir uitnemendheid
Suzette Snyman
Gelaai op 01 Jun 2010
Jacques Lange ontvang die eerste Alumnus Toekenning vir Uitnemendheid van die Departement Visuele Kunste tydens 'n funksie gehou by die van Wouw Huis in Pretoria op 27 Mei 2010. Hy het in Inligtingsontwerp gradueer aan die Universiteit van Pretoria in 1988.
[Lees Meer]
|
Inligtingontwerp nuus
Gelaai op 19 Mar 2009
[Lees Meer]
|
BA (Inligtingsontwerp)-studente skitter op die prestigeryke internasionale D&AD Student-toekennings
Gelaai op 24 Jul 2008
Drie finalejaar-BA (Inligtingsontwerp)-studente aan die Universiteit van Pretoria is vanjaar op die kortlys vir die jaarlikse D&AD Student-toekennings. Hierdie toekennings, kortweg bekend as die "Yellow Pencils", is een van die internasionaal mees gerespekteerde en gesogte kreatiewe toekennings vir die ontwerp- en reklamebedryf. Die D&AD Student-toekennings vir 2008 is op 26 Junie amptelik aangekondig tydens die D&AD Student-toekenningsplegtigheid in Londen.
[Lees Meer]
|
SABS-toekenning vir Ontwerppresteerders
Gelaai op 25 Jun 2008
Gelukwensinge aan Sidhika Sooklal, 'n vierdejaarstudent in BA Inligtingontwerp aan die Universiteit van Pretoria, wat 2008 se SABS-toekenning vir Ontwerppresteerders verower het. Die tema van die Ontwerppresteerderstoekenning is "Hands-on, Minds-on, Hearts-on", en benoemings vir deelname word van alle tersiêre ontwerpinstellings in Suid-Afrika ontvang.
[Lees Meer]
|
Die Departement Visuele Kunste vertoon kunswerke van alumni as deel van UP se eeufeesvierings
Gelaai op 16 May 2008
As deel van die Universiteit van Pretoria (UP) se eeufeesvierings bied die Departement Visuele Kunste twee uitstallings aan van werke deur alumni en personeellede wat hulself plaaslik en internasionaal onderskei het op die gebied van ontwerp en beeldende kunste.
[Lees Meer]
|
| |
| Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar: |
| |
CULTure of (IN)difference: A University of Pretoria multi-disciplinary postgraduate conference.
Deur Department of Philosophy
Gelaai op 31 May 2011
Open call For Papers, Artwork, Plays, Film, Music and Poetry from postgraduate students at the University of Pretoria. Submissions are due on the 18th of July 2011.
[Lees Meer]
|
Fine Arts students win 3 top prizes at New Signatures 2010
Deur Dept Visual Arts
Gelaai op 21 Sep 2010
Fine Arts students of the Department of Visual Arts won 3 top prizes at the recent New Signatures national art competition, 2010.
[Lees Meer]
|
First-year Fine Arts exhibition 2010
Gelaai op 13 Sep 2010
First-year Fine Arts exhibition 2010 at Van Wouw House
[Lees Meer]
|
Pretburners@Afrikaburn
Gelaai op 10 May 2010
Exhibition of Pretburners@Afrikaburn project at Van Wouw House
[Lees Meer]
|
Postgraduate Visual Studies student wins international award
Gelaai op 06 May 2010
Postgraduate student in Visual Studies receives an international award
[Lees Meer]
|
2009 Fine Arts Student exhibition
Gelaai op 10 Oct 2009
The Department of Visual Arts invites you to an exhibition of Fine Arts student work that will take place in the Rautenbach Hall from 13 to 18 October 2009
[Lees Meer]
|
New book by Prof Amanda du Preez
Gelaai op 28 Aug 2009
A new publication, Taking a Hard Look: Gender and Visual Culture, edited by Prof Amanda du Preez
[Lees Meer]
|
Fine Arts achievements 2007
Gelaai op 24 Mar 2009
Fine Arts students' achievements 2007
[Lees Meer]
|
Fine Arts News
Gelaai op 19 Mar 2009
Fine Arts achievements 2006
[Lees Meer]
|
Centenary Events - Visual Arts
Gelaai op 19 Mar 2009
As part of the festivities, the Department of Visual Arts co-ordinated several exhibitions in various venues on the campus. Read more ...
[Lees Meer]
|
Visual Studies
Gelaai op 19 Mar 2009
[Lees Meer]
|
Special Events
Gelaai op 19 Mar 2009
[Lees Meer]
|
SAVAH Conference 2009
Gelaai op 19 Mar 2009
The annual SAVAH conference will be hosted by the Department of Visual Arts, University of Pretoria, from 9 – 11 July 2009
[Lees Meer]
|
DATES FOR INTERVIEWS AND TESTS FOR APPLICATION TO STUDY IN 2009
Deur APPLICATION FOR INTERVIEWS
Gelaai op 27 Feb 2008
Applications for 2010 for the BA Information Design and BA Fine Arts will close in June 209. Read more ...
[Lees Meer]
|
| «Terug na die huidige nuus |