University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Geesteswetenskappe

 

Welkom by die Fakulteit Geesteswetenskappe,
Universiteit van Pretoria

  
    
 

Kliek hier vir meer inligting oor die World Social Science Forum (WSSF) 2015, ICC, Durban, Suid-Afrika, 13 tot 16 September 2015. Registration is now open.

 
 

Nuus

UP-personeellid bevind haar in ín ander liga - 25/07/2014
Vanaf Departement Visuele Kunste

Fatima Cassim, wat aan die hoof van die Afdeling Inligtingsontwerp in die Departement Visuele Kunste van die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria staan, is van mening dat ontwerp toenemend die moontlikheid inhou om oplossings te bied vir sommige van die ingewikkelde maatskaplike, omgewings- en politieke probleme wat die samelewing in die gesig staar. Sy glo in die besonder dat ontwerpdenke as ín probleemoplossingsmetode kan bydra om ín nuwe toekoms in die vooruitsig te stel en moontlik te maak en om burgers te mobiliseer om toenemend en op meer betekenisvolle maniere tot aksie oor te gaan. Ooreenkomstig hierdie beskouing lÍ sy haar in haar doktorale proefskrif aan UP op ontwerpaktivisme en ontwerpburgerskap toe.

[Lees Meer]

UP-graduandus in Beeldende Kunste algehele wenner in Absa LíAtelier-kunskompetisie 2014 - 24/07/2014
Vanaf Departement Visuele Kunste

Die Absa LíAtelier-kunskompetisie is Suid-Afrika se toonaangewendste jaarlikse kunsgebeurtenis. ín Toekenning in hierdie kompetisie sorg nie net dat Suid-Afrika se opkomende kunstenaars erkenning ontvang nie maar gee ook aan hulle die geleentheid om hul talent in die buiteland te ontwikkel. Die kompetisie word met die samewerking van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vereniging vir die Visuele Kunste (SANAVA) aangebied. Liberty Battson, wat onlangs aan UP haar graad ontvang het, is vanjaar as die algehele wenner van 2014 aangewys.

[Lees Meer]

Invitation: Right to life in Africa - 23/07/2014
Vanaf Departement Politieke Wetenskap

The Department of Political Sciences and the Institute for International and Comparative Law in Africa (ICLA) invite you to a discussion with Prof Christof Heyns on "The Right to Life in Africa" with a view to developing a research agenda on issues related to this topic.

[Lees Meer]

EUROSA Bursaries for two students of African-European Cultural Relations - 22/07/2014
Vanaf Departement Moderne Europese Tale

Two UP students of the degree programme MA African-European Cultural Relations have been awarded a bursary to study in Europe.

[Lees Meer]

Foto's praat harder as woorde - 22/07/2014
Vanaf Departement Visuele Kunste

Rory du Plessis, dosent in Visuele Kultuurstudies in die Departement Visuele Kunste aan die Universiteit van Pretoria, is pas terug van ín beursbesoek aan die Max Planck-instituut vir Wetenskapgeskiedenis (MPIWG) in Berlyn. Die beurs wat aan hom toegeken is, maak deel van sy interdissiplinÍre doktorale studie uit en sy navorsingsgroep het die onderwerp "Ontmoetings tussen Geneeskunde, Letterkunde en Filosofie en die Verskyning daarvan in Openbare Debatte" bestudeer.

[Lees Meer]



Argentine Cultural Week 22-26 Jul
An invitation to the Argentina Cultural Week 22 to 26 July 2014 in Pretoria, Soweto and Johannesburg.

Click here for the electronic flyer of the Argentine Cultural Week

Click here for the booklet of the Argentine Cultural Week 

Openbare lesing deur professor Jean-Claude Guédon: 28 Jul
Die Sentrum vir die Bevordering van Vakgeleerdheid en die Wetenskapakademie vir Suid-Afrika nooi u vriendelik uit na ’n openbare lesing deur professor Jean-Claude Guédon van die Departement Vergelykende Letterkunde aan die Universiteit van Montreal.

“How the centre-periphery structure of scientific communication emerged and what to do about it”

Kliek hier vir meer inligting