English |  Afrikaans |    
  
Voornemende studente

Nagraadse studie by UP

Ons toewyding tot uitmuntendheid en kwaliteit verseker die Universiteit van Pretoria se plek as die leidende onderrig- en navorsings-universiteit in die land.

UP is sedert 1997 die leier in Suid-Afrika op die gebied van navorsingsuitsette per jaar. 

UP is een van die voorste verskaffers van hoë-vlak menslike hulpbronne in die land, beide op grond van die aantal graduandi en die verskeidenheid in opleidingsvelde. Die mees onlangse nasionale statistiek wys dat UP 16% van alle meesters- en 17% van alle doktorsgrade in the land lewer.

Om te soek deur die akademiese programme wat ons aanbied, kliek op die skakel onder.