English |  Afrikaans |    
  
Department Rekeningkunde

Rekeningkunde Nuusargief

Tuks doen dit weer in SAIGR se Aanvanklike Bevoegdheidstoets 2013
Prof Johan Oberholster
Gelaai op 28 Mar 2013

Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Bevoegdheidstoets (Initial Test of Competence – ITC) is op Woensdag 27 Maart 2013 bekendgemaak, nadat die eksamen in Januarie 2013 geskryf is. ’n Totaal van 3 117 kandidate het die eksamen afgelê, waarvan 2 272 (73%) geslaag het.

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Accounting's news feed