University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Department Rekeningkunde

Rekeningkunde Nuusargief (Argief)

Akademiese jaar eindig op ’n hoë noot
Department of Accounting
Gelaai op 19 Dec 2013

Die laaste en uiters suksesvolle werkwinkel van die MCom (Rekeningkundige Wetenskappe)-program vir die 2013 akademiese jaar is deur prof Steven Cahan van die Universiteit van Auckland aangebied. Hierdie gedoseerde program, wat deur die Departement Rekeningkunde aangebied word, betrek verskeie hooggeagte internasionale akademici.

[Lees Meer]

UP Thuthuka-studente gaan Meksiko besoek om hul gemeenskapswerk met Enactus bekend te stel
Department of Accounting
Gelaai op 02 Sep 2013

Die Thuthuka-beursfonds, saam met die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR), het vier Thuthuka-studente in die tweede jaar BCom (Rekeningkundige Dienste) ruimskoots geborg om by die Enactus UP-span aan te sluit wat Suid-Afrika aan die einde van September 2013 die Enactus World Cup in Cancun, Meksiko sal verteenwoordig.

[Lees Meer]

Artikel gepubliseer en referate by konferensie gelewer
Department of Accounting
Gelaai op 07 Jun 2013

Twee dosente van die Departement Rekeningkunde het referate gelewer by die Europese Rekeningkundige Vereniging se jaarlikse kongres, wat in Mei 2013 in Parys gehou is. Me Cecile Janse van Rensburg se referaat was getiteld “Students’ reading comprehension of the IASB Conceptual Framework” en Me Lizette Kotze se referaat “Communication apprehension of accounting students: A cross-cultural study”.

[Lees Meer]

Tuks doen dit weer in SAIGR se Aanvanklike Bevoegdheidstoets 2013
Prof Johan Oberholster
Gelaai op 28 Mar 2013

Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Bevoegdheidstoets (Initial Test of Competence – ITC) is op Woensdag 27 Maart 2013 bekendgemaak, nadat die eksamen in Januarie 2013 geskryf is. ’n Totaal van 3 117 kandidate het die eksamen afgelê, waarvan 2 272 (73%) geslaag het.

[Lees Meer]

'Pirates of the Caribbean' op kampus
Department of Accounting
Gelaai op 31 Oct 2012

Die tema van die Departement Rekeningkunde se 2012 tutor-jaareindfunksie was “Party with pirates”.

[Lees Meer]

’n Eerste onder Suid-Afrikaanse rekeningkunde-akademici
Department of Accounting
Gelaai op 19 Oct 2012

Stephen Coetzee en Astrid Schmulian, albei personeellede van die Departement Rekeningkunde, is in kennis gestel dat hul manuskrip, getiteld “The effect of IFRS adoption on financial reporting pedagogy in South Africa”, vir publikasie in Issues in Accounting Education aanvaar is.

[Lees Meer]

4DEF-uitdaging 2012
Department of Accounting
Gelaai op 28 Aug 2012

Die vierde UP-Thutuka 4DEF-uitdaging is op Saterdag 28 Julie 2012 aangebied. Die hoofdoel van die geleentheid is om bande tussen die eerstejaar- en tweedejaar-Thuthuka-studente te smee, asook om die minderbevoorregtes in die gemeenskap te ondersteun.

[Lees Meer]

Rekeningkunde studente ontvang toekennings
Prof Jean Myburgh
Gelaai op 08 Jun 2012

Die gesamentlike prysuitdeling van die Departemente Rekeningkunde en Belasting het op Donderdag, 10 Mei 2012 by die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria plaasgevind.

[Lees Meer]

Die bevordering van finansiële verslaggewing pedagogie
Prof Stephen Coetzee
Gelaai op 06 Jun 2012

Tegniese personeel van die International Accounting Standards Board (IASB) het op Maandag 14 Mei 2012 ’n geleentheid vir onderwysers van Internasionale Finansiële Verslaggewingstandaarde (International Financial Reporting Standards – IFRSs) van oor die wêreld heen in Londen aangebied. Aangesien IFRS-pedagogie tans een van hul primêre navorsingsfokusareas is, het Stephen Coetzee en Astrid Schmulian van die Departement Rekeningkunde die Universiteit van Pretoria verteenwoordig in ’n groep van 40 IFRSs-akademici.

[Lees Meer]

Thuthuka-gradeplegtigheid 2012
Sonnette Smith
Gelaai op 10 May 2012

“Onderrig is die magtigste wapen wat jy kan gebruik om die wêreld te verander.”
-Nelson Mandela

Trotse studente, hul families en Thuthuka-personeel het op 20 April 2012 feesgevier toe die Thuthuka-studente aan die Universiteit van Pretoria graad gevang het.

[Lees Meer]

Voortreflike navorsingsbeurse toegeken
Prof Stephen Coetzee
Gelaai op 25 Apr 2012

Die Internasionale Vereniging vir Rekeningkunde Onderrig en Navorsing (IVRON/IAAER) en die Vereniging van Geoktrooieerde Gesertifiseerde Rekenmeesters (VGGR/ACCA) het aan vyf spanne rekeningkundige navorsers in hul vroeë loopbane beurse toegeken as deel van ’n inisiatief om die vaardigheid van navorsingspanne in oorgangsekonomieë te uit te bou en kapasiteitsbou te ondersteun.

[Lees Meer]

Tuks doen dit weer in SAIGR se Kwalifiserende Eksamen 2012
Prof Johan Oberholster
Gelaai op 04 Apr 2012

Die uitslae van Deel 1 van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Kwalifiserende Eksamen (KE 1) is op Vrydag 30 Maart 2012 vrygestel, nadat die eksamen in Januarie 2012 in geskryf is. ‘n Totaal van 3 112 kandidate het die eksamen afgelê en 1 987 het geslaag.

[Lees Meer]

Konferensies bygewoon
Department of Accounting
Gelaai op 07 Dec 2011

Die 'First Africa Anti-Money Laundering and Counter Terrorist Financing'-konferensie het van 2 tot 4 November in Sandton plaasgevind. Dit is deur die International Association of Certified Anti-Money Laundering Specialists en die plaaslike tak aangebied en is deur meer as 300 afgevaardigdes bygewoon.

[Lees Meer]

IAAER Internasionale Konferensie
Department of Accounting
Gelaai op 07 Dec 2011

Thinus Gerber van die Departement Rekeningkunde het ’n voorlegging gelewer, getiteld 'Using formal ontologies for the development of consistence and unambiguous financial accounting standards', by die KEOD 2011 Internasionale Konferensie wat van 26 tot 29 Oktober 2011 in Parys, Frankryk, gehou is.

[Lees Meer]

Van Schaik Uitgewers se skenkings aan die Universiteit van Pretoria-Thuthuka-program
Sonnette Smith
Gelaai op 13 Sep 2011

Die Universiteit van Pretoria het met dank Van Schaik se baie ruimskootse skenking van handboeke vir ons UP-Thuthuka-program eerstejaarstudente van 2011 in ontvangs geneem.

[Lees Meer]

Thuthuka 4DEF-uitdaging 2011
Sonnette Smith
Gelaai op 07 Sep 2011

Ywerige en opgewonde toekomstige geoktrooieerde rekenmeesters het op 26 Augustus 2011 by die LC de Villiers-sportgronde se Hokkie Klubhuis opgedaag vir die jaarlikse 4DEF-uitdaging.

[Lees Meer]

Gemeenskapsdiens
Gelaai op 29 Jul 2011

Die Departement Rekeningkunde het gedurende die Julie-vakansie 'n Winterskool vir FRK 111-studente aangebied. Die FRK 111 Winterskool 2011-klas het kos en klere ten bate van die ELEOS-gemeenskapsentrum ingesamel en het ook gedurende die laaste week van die Winterskool koffie en tee teen R5 per koppie verkoop ten bate van die gemeenskapsentrum.

[Lees Meer]

OGSA besoek die Departement Rekeningkunde - 26 Julie 2011
Gelaai op 29 Jul 2011

Gabriel Tenene, Bestuurder van die Leerling-ouditeurskema van die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (OGSA), het die Universiteit besoek om sertifikate van uitnemendheid aan Lebogang Madumo en Olivia Nyembe te oorhandig, nadat hulle die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters Kwalifiserende Eksamen 1 (KE1) hierdie jaar geslaag het.

[Lees Meer]

Konferensie-bywoning: George
Gelaai op 27 Jul 2011

Denice Pretorius het van 27 tot 29 Junie 2011 die SARV-konferensie in George bygewoon.

Sy het 'n voorlegging getiteld 'The effect of share-based payments on earnings per share of South African listed companies' gelewer.

[Lees Meer]

Konferensie-bywoning: George
Gelaai op 25 Jul 2011

Petri Ferreira het van 27 tot 29 Junie 2011 die Suid-Afrikaanse Rekeningkundige Vereniging (SARV) Konferensie in George bygewoon.

[Lees Meer]

Internasionale konferensie oor anti-geldwassery
Gelaai op 22 Jul 2011

Die Departement Rekeningkunde se Danie du Plessis, wat in anti-geldwassery spesialiseer, het van 5 tot 7 Junie 2011 'n internasionale konferensie oor hierdie kwessie in Amsterdam bygewoon. Die kernboodskap van die konferensie was dat daar in die toekoms van regerings en finansiële instellings verwag sal word om selfs meer te doen as wat hulle tans doen om misdaad- en terroriste-aktiwiteite deur middel van anti-geldwassery-wetgewing en -regulasies te bekamp.

[Lees Meer]

Tuks doen dit weer met die 2011 kwalifiserende eksamen van SAICA
Gelaai op 08 Jun 2011

Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (South African Institute of Chartered Accountants - SAICA) se Kwalifiserende Eksamen Deel 1 (KE 1) is op Vrydag 27 Mei 2011 vrygestel, nadat die eksamen in Januarie 2011 in 'n splinternuwe formaat geskryf is. 'n Totaal van 3 110 kandidate het die eksamen afgelê en 1 978 het geslaag.

[Lees Meer]

Thuthuka-gradeplegtigheid 2011
Gelaai op 21 Apr 2011

Trotse studente, ouers en die Thuthuka-personeel het op 14 April 2011 saam feesgevier omdat Thuthuka-studente by die Universiteit van Pretoria gegradueer het.

[Lees Meer]

'n Ervaringsleerdag
Gelaai op 23 Mar 2011

Die begin van kennis is die ontdekking van iets wat ons nie verstaan nie - Frank Herbert 'n Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer (1920 - 1986).



[Lees Meer]

Beroepskermisse vir studente in B Com Rekeningkundige Wetenskappe.
Gelaai op 07 Mar 2011

Die Departement Rekeningkunde bied elke jaar aan studente in B Com Rekeningkundige Wetenskappe die geleentheid om opedae/beroepskermisse van verskeie sake-ondernemings op die kampus by te woon.

[Lees Meer]

Advokaatskap-opleiding vir advokate
Gelaai op 21 Feb 2011

Gedurende die week van 10 tot 15 Januarie 2011 het die 'National Bar Association' opleiding vir advokate aangebied. Die opleiding het in Stellenbosch plaasgevind, en was daarop gemik om deelnemers blootstelling aan die verrigtinge van hofsake te make met siviele geskille, te bied. Die opleiding is bygewoon deur bekende regters en senior advokate.

[Lees Meer]

Geldwassery in Dubai
Gelaai op 15 Feb 2011

'n Internasionale konferensie oor bedrog en korrupsie het tussen 31 Januarie en 2 Februarie in Dubai plaasgevind. Die konferensie is bygewoon deur afgevaardigdes afkomstig van die VK, VSA en die Arabiese lande.

[Lees Meer]

'Mountain of Rescue' voedsel projek
Gelaai op 15 Nov 2010

Gedurende Desember neem die getal hawelose diere dramaties toe en die DBV is onder geweldige druk om voedsel aan almal te voorsien.

[Lees Meer]

'n Heuglike hello uit Holland
Gelaai op 25 Oct 2010

Nolo Mphahlele, Senior Lektor in die Departement Rekeningkunde, is tans in Nederland met haar MCom-studies besig.

[Lees Meer]

Tuks doen dit weer in die 2010 kwalifiserende eksamen van die SAIGR
Prof Johan Oberholster
Gelaai op 01 Jun 2010

Die resultate van Deel 1 van die Kwalifiserende Eksamen (KE 1) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) is Vrydag 28 Mei 2010 vrygestel nadat dit vir die eerste keer in Januarie 2010 geskryf is. Altesaam 2 921 kandidate het die eksamen geskryf waarvan 1 492 die eksamen geslaag het.

[Lees Meer]

UP Thuthuka-studente speel Besigheidsontwikkeling-speletjie met Mamelodi-leerders
Sonnette Smith
Gelaai op 23 Sep 2009

Die Thuthuka-projek stel in die holistiese ontwikkeling van studente belang en glo daarom dat betrokkenheid by sport ‘n uitstekende lewensondervinding vir sosiale en fisiese groei is.

[Lees Meer]

UP Thuthuka-studente speel Besigheidsontwikkeling-speletjie met Mamelodi-leerders
Sonnette Smith
Gelaai op 23 Sep 2009

Saterdag 05 September 2009 het eerste- en tweedejaarstudente van die Universiteit van Pretoria Thuthuka-program met Graad 12-leerders van die SAICA Tshwane Saterdagklasgroep saamgekom om die Besigheidsontwikkelingspeletjie op die Mamelodikampus te speel.

[Lees Meer]

Globale kapitaalmarkte realiseer vinnig
Sonja van der Waldt
Gelaai op 10 Sep 2009

Die vestiging van globale finansiële verslaggewingstandaarde en globale kapitaalmarkte realiseer baie vinniger as wat aanvanklik verwag is, sê Professor Mary Barth, voormalige lid van die International Accounting Standards Board (IASB) en professor by Stanford Universiteit se Nagraadse Sakeskool.

[Lees Meer]

TUKS GR-studente beloon
Sonja van der Waldt
Gelaai op 08 Sep 2009

Die Dekaan van die fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Prof Carolina Koornhof het die top 5 kandidate van die Universiteit van Pretoria wat Deel 1 van die Kwalifiserende Eksamen (KE1) van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR/SAICA) geskryf het, beloon met ‘n ontbyt wat spesiaal vir hulle gereël is.

[Lees Meer]

Tuks GR-studente is weet tops!
Sonja van der Waldt
Gelaai op 02 Sep 2009

Die uitslae van Deel 1 van die Kwalifiserende Eksamen (KE 1) van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR/SAICA) vir 2009 is op Vrydag 26 Junie 2009 bekendgestel en weereens het die Universiteit van Pretoria uitstekende resultate in die hierdie hoogs uitdagende professionele eksamen behaal. Altesaam 3373 kandidate het die eksamen geskryf.


[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
Thuthuka students visit Leamogetswe Safety Home
Gelaai op 12 Nov 2010

One of the greatest weaknesses is the inability to count our blessings. Things like the roof over our heads, parents and clothes are taken for granted.

[Lees Meer]

News from the Unit for Forensic Accounting
Deur Eunice du Toit
Gelaai op 23 Sep 2010

The Association of Certified Fraud Examiners held its annual conference during September 2010. The local chapter of the Association has 2000 members in South Africa and the conference was attended by more than 500 participants.

[Lees Meer]

Thuthuka 4DEF Challenge 2010
Deur Prof Johan Oberholster
Gelaai op 20 Aug 2010

Eager and excited aspiring Chartered Accountant's arrived at the UP Conference Centre on 23 July 2010, for the annual 4DEF Challenge.

[Lees Meer]

1st Thuthuka Graduation 2010
Deur Sonnette Smith
Gelaai op 19 May 2010

Proud students, their families and Thuthuka staff celebrated together on 15 April 2010, as the first ever group of Thuthuka students graduated at the University of Pretoria.

[Lees Meer]

Meditari ranked on the ABDC list
Deur Prof Johan Oberholster
Gelaai op 19 May 2010

It gives the Department of Accounting great pleasure to announce that Meditari - Accountancy Research(a scientific journal) has been ranked on the recently published journal list of the Australian Business Deans Council (www.abdc.edu.au). This list contains the combined views of Business Deans throughout Australia on the top academic journals in the world and the list is used extensively throughout Australasia.

[Lees Meer]

4DEF Thuthuka Challenge – Something worth doing
Deur Sonnette Smith
Gelaai op 03 Sep 2009

“If there was ever a time to dare, to make a difference, to embark on something worth doing, IT IS NOW.” Author unknown

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus