University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Department Rekeningkunde

'Mountain of Rescue' voedsel projek


Gelaai op 15 November 2010



Gedurende Desember neem die getal hawelose diere dramaties toe en die DBV is onder geweldige druk om voedsel aan almal te voorsien.

Die Finansiële Rekeningkunde 121 (FRK 121) studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het deelgeneem aan die ‘Mountain of Rescue / Food Project’ in 'n poging om te help om voedsel aan hierdie diere te voorsien gedurende die vakansie seisoen.

Die FRK 121 studente sowel as personeellede van die Departement van Rekeningkundige Wetenskappe het 'n donasie van voedsel ter waarde van R6000 aan die DBV te skenk.

Lees meer oor die ‘DBV Mountain of Rescue’ projek.



Bookmark this page: