English |  Afrikaans |    
  
Chemiese Ingenieurswese

Die Departement, met prof  Philip de Vaal aan die hoof, het verskeie uitstekende en entoesiastiese dosente met ‘n passie vir onderrig en navorsing. Hul individuele bladsye is hieronder beskikbaar.