Studenteadministrasie – Aansoeke
NIE-INGESKREWE Studente (UP) (of UP-studente wat vir een jaar en meer nie by UP geregistreer was nie) kliek hier...
INGESKREWE UP-Studente
Verkry ‘n aansoekvorm by die Studenteadministrasie, IT-gebou 2-9 – geen aansoekgelde is betaalbaar nie.
Vir die volgende graadprogramme moet ‘n Departementele inligtingsvorm ook deur die student voltooi word (beskikbaar by die KDS, Studenteadministrasie en die Departement)
- MPhil: Etiek in die Werkplek
- Magister / Doktoraal: Kreatiewe Skryfkuns
- MMW: Werknemerhulpprogramme; MMW: Spelterapie; MMW: Maatskaplike Ontwikkeling en Beleid; MMW: Gesondheidsorg; MSocSci (Werknemerhulp programme) vir nie Maatskaplike werkers
- MA Kliniese Sielkunde; MA Voorligtingsielkunde (Spesialisering in Gemeenskapsielkunde); MA Voorligtingsielkunde (Spesialisering in Sportsielkunde); MA Navorsingsielkunde
|