University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Voornemende studente

Voornemende studente

Voltooi asseblief die volgende 12 stappe alvorens jy aansoek doen -

 

1. Studie-inligting

  • Minimum vereistes vir studieprogramme 
  • Loopbaangeleenthede
  • Studieprograminligting
  • Fakulteitinligting
  • Fact Finder (facts A-Z).

 

2. Bereken jou Toelatingspunttelling (TPT)

  • Gebruik die elektroniese TPT-rekenmasjien.
  • Let daarop dat Lewensoriëntering (LO) nie in aanmerking geneem word vir die berekening van die TPT nie. 

 

3. Sluitingsdatums

  • Sluitingsdatums van studieprogramme vir aansoekers wat vir toelating in 2015 aansoek doen.

 

4. Fooie en Befondsing

  • Reserveringsheffings:
    • vir onderrig
    • vir koshuisplasing
  • Voorgraadse kosteberaming
  • Finansiële hulp:
    • beurse
    • lenings
    • toekennings

 

5. Spesiale aanbod vir akademiese toppresteerders

  • Voornemende studente met ‘n gemiddelde persentasie van 75% en hoër kan vir hierdie spesiale aanbod kwalifiseer. 

 

6. Doen aansoek by Tuks

  •  Aansoeke open op 1 Maart in die jaar wat studie voorafgaan.
  • Doen aanlyn aansoek of laai ‘n aansoekvorm af. 

BELANGRIK
Die volgende word benodig om aansoek te doen:

  • ‘n afskrif van jou ID. 
  • ‘n afskrif van jou finale Graad 11-skoolrapport. 
  • R300 aansoekfooi.

 

7. Wysig of voeg studieprogram by

  • Maak seker dat jy aan die minimum toelatingsvereistes van die studieprogram voldoen.
  • Stuur asseblief ‘n e-pos aan csc@up.ac.za ten einde die wysiging of byvoeging van ‘n studieprogram te versoek. 

 

8. Nasionale Normtoets (NNT/NBT)

  • Verpligtend vir geselekteerde studieprogramme.
  • Besoek die NBT-webwerf by www.nbt.ac.za om vir die NBT te registreer.  
  • Verwys na fakulteitsbrosjures. Sien Studie-inligting (Stap 1).
  • Gesondheid-en Veeartsenykunde aansoekers moet die NNT voor of op 6 Julie 2014 skryf.

 

9. Aansoekstatus

  • UP Studenteportaal teken aan
  • Aanvaar toelating of wys dit van die hand.
  • Hoe om jou aanlyn kontrak te voltooi

 

10. Berei voor om by Tuks te studeer

  • Hoe om jouself vir universiteitstudie voor te berei.
  • JuniorTukkie.

 

11. Registrasie en aanvang van die akademiese jaar

  • Registrasie vir nuweling-eerstejaarstudente.
  • Oriënteringsprogram vir eerstejaarstudente.
  • Program: Registrasie en aanvang van die akademiese jaar. 
  • Aanlyn Registrasie

 

12. Na-registrasie inligting

  • UP 101, ‘n leerbestuurstelsel vir nuweling-eerstejaarstudente.
 

Nuus

Borskanker is nie ín doodsvonnis nie - 29/10/2014
In Suid-Afrika word jaarliks een uit elke 29 vroue met borskanker gediagnoseer. Hoewel meeste mense van borskanker bewus is, neem baie van hulle nie die nodige stappe om die siekte in ín vroeŽ fase op te spoor en om andere aan te moedig om dieselfde te doen nie. Meeste van ons is bevrees om die woorde, ďJy het kankerĒ, te hoor omdat die siekte ongetwyfeld ín ernstige invloed op alle gebiede van ín mens se lewe het. Me Jonita van Wyk, wat vroeŽr hierdie jaar haar meestersgraad in Maatskaplike Werk (Gesondheidsorg) in die Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf het, het navorsing oor die sosiale funksionering van vroue met borskanker gedoen. Haar studieleier was dr Charlene Carbonatto.
[Lees Meer]
 
UP spog met ín nuwe navorser wat ín A-gradering van die NNS ontvang het - 29/10/2014
Prof Yves van der Peer, die Universiteit van Pretoria se mees onlangse ontvanger van ín A-gradering van die NNS, is ín vooraanstaande akademikus van die Universiteit van Gent in BelgiŽ en ín wÍreldleier op die gebied van bio-informatika.
[Lees Meer]
 
Fakulteit Regsgeleerdheid bied vanaf Januarie 2015 ín MPhil-graad in Geneeskundige Reg en Etiek aan - 28/10/2014
Die Universiteit van Pretoria se Eenheid vir Reg en Geneeskunde in die Departement Publiekreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid kondig met trots aan dat hy vanaf 2015 ín MPhil-graad in Geneeskundige Reg en Etiek sal aanbied. Die kursus sal uit drie nuwe nagraadse modules bestaan, naamlik Teorie en praktyk van geneeskundige reg en geneeskundige etiek, Toegang tot gesondheidsorg en mediese wanpraktyklitigasie en Regsgeneeskundige kwessies.
[Lees Meer]
 
Universiteit van Pretoria inisieer ín verhouding met die Universiteit van Antwerpen - 28/10/2014
Na afloop van die vyfde aanbieding van die Erasmus Mundus EUROSA-program in Durban het afgevaardigdes van die Universiteit van Antwerpen in BelgiŽ die Universiteit van Pretoria besoek.
[Lees Meer]
 
UP se Uitnemende Jong Navorser van 2014 dra bevindinge voor aan internasionale gehoor - 23/10/2014
Prof Darryn Knobel verskaf belangrike insig in die beheer en voorsienbare uitwissing van hondsdolheid. Hy het onlangs ín aanbieding oor sy werk gelewer tydens die 39ste kongres van die WÍreldveeartsenykundevereniging vir Kleindiere (WSAVA) wat in Kaapstad gehou is. Prof Knobel staan aan die hoof van UP se Fakulteit Veeartsenykunde se navorsingsgroep oor die ekologie van die hondebevolking en die epidemiologie van hondsdolheid, wat navorsing doen oor die ekologie van hondebevolkings wat eienaars het en vry rondloop in gemeenskappe met beperkte bronne, veral in kontakgebiede wat aan natuurlewegebiede grens. Die groep se doelstelling is om ín beter begrip te ontwikkel van die interaksie tussen hondebevolkingsdinamika en hondsdolheidbeheer, asook van ander aspekte van die gesondheid en welsyn van honde.
[Lees Meer]
 
Navorsing gepubliseer oor uitdagings in Suid-Afrika se landelike onderwys - 22/10/2014
ín Artikel oor navorsingsvennootskappe in die Suid-Afrikaanse landelike onderwysgemeenskap, gesamentlik geskryf deur vier personeellede van die Universiteit van Pretoria (UP) se Fakulteit Opvoedkunde, sal in die Januarie 2015-uitgawe van die bekroonde joernaal Teaching and Teacher Education verskyn.
[Lees Meer]
 
Sentrum vir Intellektuele Goederereg bied Fakulteit se tweede jaarlikse Prestige-lesing aan - 22/10/2014
Prof Esmť du Plessis, voormalige vennoot en tans senior konsultant by Adams & Adams en buitengewone professor in die Departement Privaatreg by die Universiteit van Pretoria, het die tweede jaarlikse Prestige-Lesing van die Fakulteit Regsgeleerdheid aangebied met ʼn lesing oor ďDynamics of Intellectual Property Law: Interfaces with other areas of lawĒ.
[Lees Meer]
 

fakulteitshoogtepunte
Klik hier



TuksSport