Navorsing
Navorsing in die Departement Statistiek vind plaas op vier kenmerkende gebiede:
- Basiese navorsing in statistiek en wiskundige statistiek
-
Toegepaste navorsing in spesialiteitareas soos ekonometrie, biometrie, tegnometrie, ens.
-
Multidissiplinêre navorsing met UP-navorsers op meesters-, doktorale- en nadoktorale vlak (nie-kommersieel). Dit sluit in statistiese proses beheer, buite bekend verdelings, data-ontginning, veralgemeende lineêre modelle, optimale ontwerp vir lineêre gemengde modelle, beeldverwerking, kategoriese data-analise, tydreeksanalise, statistieke onderwys, amptelike statistieke, strukturele vergelyking modelle en beeldverwerking.
-
Kontraknavorsing op kommersiële vlak wat voldoen aan die behoefte van eksterne organisasies.
|