English |  Afrikaans |    
  
Studentesake

Department Studentesake

Visie

Ten einde die mensgeoriënteerde strategie van die Universiteit na te streef, poog Studentesake daarna om in vennootskap met ander departemente van die Universiteit van Pretoria, die beste ondersteuningsdepartement te wees wat holistiese en kwaliteitdiens aan huidige en voornemende studente lewer.

Missie

Ons missie is:
* Om studente van ‘n universiteitsomgewing en ondervinding te voorsien wat deur akademiese departemente ondersteun word in ‘n poging om afgeronde individue en leiers te lewer.
* Die daarstelling van ‘n gelyke omgewing vir studente deur middel van loopbaanvoorligting, sosiale, fisiese en sielkundige ondersteuning met die doel om akademiese sukses te verseker.

 

Nuus

Walk for Warmth - 08/05/2013
Vanaf Golden Key

Are you sure you have what it takes?

[Lees Meer]

Nuwe Studenteleierskapsgrondwet - 07/05/2013
Vanaf Studentesake

Die Studentesake-taakspan stel die Groot Debat oor die nuwe VSR grondwet bekend.

[Lees Meer]

Serrie 2013 - 06/05/2013
Vanaf Studentelewe

Serriekoors het Tukkies vanjaar soos nooit tevore getref en die kompetisie was VUURWARM! Na ‘n taai maar prettige uitdunrondte, het vyf koshuise in elke kategorie die verhoog laat vlamvat in die Amfiteater en Aula op 2 Mei 2013.

[Lees Meer]

Hatfield Campus/Sunnyside/Arcadia Night Bus Service - 02/04/2013
Vanaf Verteenwoordigende Studenteraad

At the request of the temporary student committee of UP, the UP executive has approved the introduction of a night bus service from the Hatfield Campus to the Sunnyside/Arcadia area of Pretoria for use by students.

[Lees Meer]