University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Direkteur van Biblioteekdienste gaan provinsiale konsortium lei
Gelaai op 23 May 2008

Robert Moropa, UP Direkteur van Biblioteekdienste, is as Voorsitter van die Gauteng en Omgewing Biblioteekkonsortium (Gauteng and Environs Library Consortium (GAELIC)) aangestel.

[Lees Meer]

Mapungubwe-stories 19 tot 24 Mei 2008
Gelaai op 22 May 2008

Op 19 Mei 2008 het die Dramadepartement een van vanjaar se mees kultureel veelseggende produksies geopen, ?n stuk wat sal uitstaan as deel van die Universiteit van Pretoria se Eeufeesvieringe.

[Lees Meer]

Die Departement Visuele Kunste vertoon kunswerke van alumni as deel van UP se eeufeesvierings
Gelaai op 16 May 2008

As deel van die Universiteit van Pretoria (UP) se eeufeesvierings bied die Departement Visuele Kunste twee uitstallings aan van werke deur alumni en personeellede wat hulself plaaslik en internasionaal onderskei het op die gebied van ontwerp en beeldende kunste.

[Lees Meer]

Omgewingsnavorsing-reus vier 10 jaar van uitnemendheid
Gelaai op 15 May 2008

Die Bosbou- en Landboubiotegnologie-instituut (Forestry and Agricultural Biotechnology Institute (FABI)) aan die Universiteit van Pretoria het sy tiende bestaansjaar met ʼn akademiese konferensie en galadinee op 14 Mei 2008 gevier.

[Lees Meer]

Departement Konstruksie-ekonomie Prysuitdelingsfuksie 2008
Gelaai op 13 May 2008

Pryswenners vir die 2007 Akademiese Jaar



[Lees Meer]

Konstitusionele Hof-regter ontvang eredoktorsgraad
Gelaai op 23 Apr 2008

Die Universiteit van Pretoria het op Dinsdag 22 April 'n regter van die Konstitusionele Hof, regter Yvonne Mokgoro, met 'n eredoktorsgraad in regte vereer. Haar LLD (Honoris Causa) graad was deel van die Herfsgradeplegtighede wat op 9 April begin het.

[Lees Meer]

Nederlandse teoloog vereer
Gilbert Mokwatedi
Gelaai op 19 Apr 2008

Prof Gerben Heitink, 'n teologiedeskundige van Nederland het 'n eredoktorsgraad (Doctor Divinitatis - Honoris Causa) van die Universiteit van Pretoria ontvang op Vrydag, 18 April.

[Lees Meer]

Mondelinge geskiedenis van Mapungubwe neergelÍ
Gilbert Mokwatedi
Gelaai op 18 Apr 2008

'n Span navorsers van die Universiteit van Pretoria het van 'n veldwerktoer na Mapungubwe in Limpopo teruggekeer, waar hulle mondelingse geskiedenisse, tradisies of narratiewe oor Mapungubwe op skrif gestel het.

[Lees Meer]

UP ontvang skenking van Hatfield sakegemeenskap
Gelaai op 18 Apr 2008

Die Bestuur van Hatfield Square het R10 000 aan die TuksAlumni Klub60+ geskenk.

[Lees Meer]

WÍreldberoemde elektrochemikus praat oor Electrochemie vir nanotegnologie
Dr Kenneth Ozoemena
Gelaai op 18 Apr 2008

Prof Richard Compton van die Fisiese en Teoretiese Chemielaboratorium aan die Universiteit van Oxford, wÍreldberoemde elektrochemikus en Hoofredakteur van Electrochemistry Communications ('n topjoernaal onder die hoof- elektrochemiese joernale), was die hoofspreker by die onlangse SA-VK Navorsingsnetwerk-werkswinkel oor "Electrochemie vir nanotegnologie" wat op 9 en 10 April 2008 in Pretoria plaasgevind het.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus