English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Skoolbiblioteek in Venda kry hysbakkies
Martina Jordaan
Gelaai op 01 Sep 2009

JCP-students doen skoolbiblioteek van Thoho-ya-Ndou Technical High School oor

[Lees Meer]

Tshegofatsong LSEN Skool in Mamelodi se Graad 0-klas kry hulp
Martina Jordaan
Gelaai op 01 Sep 2009

JCP-studente help Graad 0-klas in Tshegofatsong LSEN Skool in mamelodi

[Lees Meer]

Chemie-dosent ontvang gesogte prys
Marile Landman
Gelaai op 31 Aug 2009

Die Chemiese Onderrigmedalje van die die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI) vir 2008 is aan Dr Marietjie Potgieter van die UP Departement Chemie toegeken vir haar navorsing op die gebied van Chemiese Onderrig.

[Lees Meer]

Vrouedag by Tukkies
Gelaai op 28 Aug 2009

Vroue en Entrepreneurskap was die tema van ’n uiters genotvolle Vrouedagviering wat op Saterdag 15 Augustus 2009 in die Atrium van die Nagraadse Sentrum op die Universiteit van Pretoria se Hatfield Kampus gehou is.

[Lees Meer]

UP- Alumnus ’n Hugo Kauder-Finalis
Gelaai op 28 Aug 2009

Cobus du Toit, ’n alumnus van die Universiteit van Pretoria, is een van die finaliste in die vyfde Internasionale Hugo Kauder-kompetisie vir fluit, hobo en klarinet, wat in New Haven in Colorado in die VSA op 11 September 2009 plaasvind. Tien houtblaasinstrumentsspelers, insluitend klarinet- en hobospelers onder die ouderdom van 35 van verskillende nasionaliteite, is geselekteer om voor ’n gesiene lewende beoordelaarspaneel op te tree.

[Lees Meer]

Blomme vir ‘n węreldkampioen
Gelaai op 26 Aug 2009

Die Universiteit van Pretoria het vandag (Woensdag 26 Augustus) tydens ‘n spesiale onthaal, amptelike sy gelukwense oorgedra aan 800m węreldkampioen Caster Semenya, ‘n student aan die universiteit. Visekanselier en Rektor, professor Chris de Beer, was haar gasheer. Dit was haar eerste dag terug op die kampus.

[Lees Meer]

UP Verbeter Veiligheid en Sekuriteitswaarneming op Kampus.
Gelaai op 26 Aug 2009

Die Universiteit van Pretoria het vandag ʼn nuwe Operasionele Bestuursentrum geopen wat oor gevorderde waarnemingstoerusting beskik . Die sentrum sal ʼn aansienlike bydrae lewer tot verbeterde veiligheid vir sowat 46 000 studente, personeel en besoekers wat die terrein daagliks betree.



[Lees Meer]

TuksAtletiek wen drie WB-medaljes
Morris Gilbert
Gelaai op 24 Aug 2009

TuksAtletiek kon nie vir meer as ’n volledige stel Węreldkampioenskapsmedaljes gevra het nie.

[Lees Meer]

UP baie trots op ‘goue meisie’
Morris Gilbert
Gelaai op 20 Aug 2009

TuksAtletiek se tweede węreldkampioen die laaste ses jaar, die 18-jarige Caster Semenya, het die Universiteit van Pretoria “geweldig trots” met haar merkwaardige oorwinning in die finaal van die 800 meter vroue by die IAAF se 12de Węreldkampioenskapsbyeenkoms in Berlyn gemaak.

[Lees Meer]

Caster op drempel van finaal by Węreldbyeenkoms
Morris Gilbert
Gelaai op 17 Aug 2009

Suid-Afrika sal teen later vandag (Maandag, 17 Augustus) weet of die 18-jarige wondervrou Caster Semenya die eerste Tukkie-atleet word wat vir ’n eindwedloop by die IAAF se 12de Węreldbyeenkoms in die Duitse hoofstad, Berlyn, kwalifiseer.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus