University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Studente van Sentrum vir Menseregte en andere bied hoop aan gay en lesbiese jongmense
Andrew Barry
Gelaai op 06 Feb 2013

ʼn Uiteenlopende groep hoŽprofiel-individue het met studente van die Universiteit van Kaapstad (UK) en die Sentrum vir Menseregte by die Universiteit van Pretoria saamgewerk om ďIt Gets Better South AfricaĒ te stig.

[Lees Meer]

Bespreking met denkleiers
ALCRL
Gelaai op 26 Sep 2012

ín Bespreking met internasionale denkleiers oor korporatiewe bestuur is op Maandag 4 September 2012 by die Gordon Institute of Business Science (GIBS) gehou.

[Lees Meer]

Britse ridder en ontwerpghoeroe ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria
Corporate Communication & Marketing/Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gelaai op 21 Aug 2012

Die Universiteit van Pretoria ken vandag, 21 Augustus 2012, ín eredoktorsgraad toe aan die Britse argitek en ontwerpghoeroe, sir Terence Conran (81).

[Lees Meer]

ín Nuwe Afrika-Europese MA-program in Kulturele Verhoudinge word in 2013 by UP bekend gestel
Dr Stephan MŁhr
Gelaai op 05 Jul 2012

Die studie van vreemde tale behels veel meer as die blote aanleer van kommunikasievaardighede. Vreemdetaalprogramme word, veral op akademiese vlak, toenemend deur die insluiting van aspekte van kulturele bevoegdheid gekenmerk.

[Lees Meer]

Short Course: 'Gender Mainstreaming as Transformative Practice'
Felix Liersch
Gelaai op 11 Nov 2011

The Institute for Women's and Gender Studies is running a 4-day short course on 'Gender Mainstreaming as Transformative Practice' from the 15th to the 18th of December.

[Lees Meer]

Die Skenk Van Weefsel - Die Herstel Van Lewenskwaliteit
The National Tissue Bank of the University of Pretoria
Gelaai op 22 Aug 2011

Duisende Suid-Afrikaners wag vir orgaan- en weefseloorplantings, maar as gevolg van die kritiese tekort aan organe en weefsel is daar voortdurend 'n hoŽ aanvraag vir skenkers van organe en weefsel.

[Lees Meer]

Openbare lesing aangebied deur Dr Kumi Naidoo
Prof Derick de Jongh
Gelaai op 17 Aug 2011

Die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap bied op 23 Augustus 2011 'n openbare lesing aan waar Kumi Naidoo, Internasionale Uitvoerende Direkteur van Greenpeace, oor ons vordering in die strewe na 'n wÍreldwye klimaatsverandering-ooreenkoms sal besin.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Twee van Pretoria se mees geliefde kore hou konsert in die Musaion!
UP Arts
Gelaai op 17 Aug 2011

Die Universiteit van Pretoria Camerata en Akustika Kamerkoor bied ?n konsert van hoogstaande koormusiek aan in die Musaion.

[Lees Meer]

UP steek grense oor met toerisme
Richard Wyllie
Gelaai op 13 Jun 2013

Die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria is onlangs deur twee akademiese personeellede op die Atlas Africa konferensie in Kigali, Rwanda, verteenwoordig. Mnr. Richard Wyllie (Departement Historiese en Erfenisstudies) en Professor Chris Boonzaaier (Departement Antropologie en Argeologie ) het albei referate gelewer.

Die Rwanda Tourism University College (RTUC) het vir die eerste keer as gasheer opgetree vir die agtste twee-jaarlikse konferensie wat vanaf 3 tot 5 Junie 2013 gehou is.

[Lees Meer]

Teaterhoogtepunte: "Chasing" en "As Night Falls"
Chris Broodryk
Gelaai op 11 Jun 2013

Die produksies Chasing (gebaseer op die lewe van Ingrid Jonker) en As Night Falls (gebaseer op die lewe van Helen Martins) word binnekort by die Maskerteater van die Universiteit van Pretoria opgevoer.

Hierdie produksies word aangebied deur die Dramadepartement en die Matchbox Theatre Collective. Beide produksies se choreografie is deur Nicola Haskins behartig. Maak seker dat jy nie hierdie produksies mis voordat hulle na Smithfield en die Nasionale Kunstefees in Grahamstad vertrek nie. As Night Falls het in 2011 'n "Standard Bank Ovation Award" ontvang.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus