University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Departement Regsleer

Nuus & Gebeure

'UP is ín goeie voorbeeld van die vordering met positiewe verandering in Suid-Afrika'
Myan Subrayan
Gelaai op 18 Jul 2014

Dit is die mening van emeritus-regter Albie Sachs, wat op 14 Julie sy jongste boek, Albie Sachs and the Transformation in South Africa, bekend gestel het. UP se Departement Regsleer in die Fakulteit Regsgeleerdheid, in samewerking met die uBuntu-projek, het die boekbekendstelling in die Musaion op die Hatfieldkampus aangebied. Die boek het ín noue band met UP aangesien twee van ons eie professore, Drucilla Cornell en Karin van Marle, die medeskrywers daarvan is.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
uBuntu
Deur Joel Modiri
Gelaai op 31 Jul 2014

In July 2014, the Department of Jurisprudence once again hosted Prof Drucilla Cornell (Distinguished Professor of Political Science, Womenís & Gender Studies, and Comparative Literature at Rutgers University) as part of the uBuntu Project. Together with Professor Cornell, who is also Extraordinary Professor in the Department and Director of the uBuntu Project, a number of events were organised.

[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Jurisprudence's news feed