English |  Afrikaans |    
  
Ou-Testamentiese Wetenskap

Ou-Testamentiese Wetenskap

Hierdie Departement beywer hom daarvoor om binne die konteks van die Fakulteit Teologie, die internasionale gemeenskap van Ou-Testamentiese akademici en die inwoners van Afrika,

  • uitnemende onderrig in die Ou Testament aan te bied,
  • 'n onderskeidende navorsingskultuur te skep en internasionaal uit te bou en
  • betekenisvolle diens aan die geloofsgemeenskap te bied.
 

Nuus

Recognition given to emeritus professors - 21/03/2013
Vanaf Ou-Testamentiese Wetenskap

On 15 March, the Department of Old Testament Studies in the Faculty of Theology gave academic recognition to Proff Bart Oberholzer and Andries Breytenbach for their contribution to the Department and for their pioneering work in the field of Bible translation.

[Lees Meer]