University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Huidige studente

Nuus & Gebeure (Argief)

Verlengde 2.5% korting op studenterekening
Rufus Mapheto
Gelaai op 22 Apr 2013

Stel asseblief u ouers of die rekeningbetaler in kennis dat, indien u studenterekening teen die einde van April 2013 ten volle vereffen is, 'n korting van 2.5% toegestaan word.

[Lees Meer]

Verpligte wagwoord verandering vir alle IT gebruikers
Gelaai op 06 Apr 2011

'n Belangrike mylpaal in die implementering van UP se nuwe 'User Identity Management'-stelsel is op 5 April 2011 bereik met die ontplooiing van die wagwoordselfhelpdiens (Password Self Service). Hierdie diens voorsien 'n eenvoudiger proses vir gebruikers om hulle wagwoorde vir die UP-portaal te verander, asook die vermoŽ om selfs vergete en verlore wagwoorde te herstel. Gebruik van die stelsel is verpligtend vir alle gebruikers (personeel, studente, aansoekers en gaste), aangesien die 'Identity Management'-stelsel uiteindelik die toegang na alle gesentraliseerde IT-stelsels op 'n eenvormige en veilige manier sal beheer. Om die diens te aktiveer word dit van elke gebruiker vereis om 'n wagwoordverandering te doen soos hieronder verduidelik word.

[Lees Meer]

HET U AL OOIT U WAGWOORD VERGEET?
Gelaai op 11 Mar 2011

In die verlede het 'n vergete wagwoord 'n oproep na die ITD-Hulpdiens genoodsaak. Dit gaan binnekort verander. Die nuwe wagwoordselfhelpdiens (Password Self Service), wat binnekort as deel van die Stelselvernuwingsprogram vrygestel word, sal alle gebruikers (personeel, studente, aansoekers en gaste) toelaat om self vergete en verlore wagwoorde te herstel. Dit sal ook 'n eenvoudiger proses bied om wagwoorde vir die UP-Portaal te verander.

[Lees Meer]

KragBlits
Gelaai op 14 Mar 2008

As gevolg van die elektrisiteitsvoorsieningprobleme in die land op die oomblik, het die Universiteit ?n aantal inisiatiewe geloods om kragverbruik aan te spreek. Die inisiatiewe sal hopelik die impak van kragonderbrekings op die daaglikse bedrywighede van die Universiteit verminder.

[Lees Meer]

IT Stelsels - dienste herstel
Gelaai op 12 Mar 2008

Neem asseblief kennis dat die ClickUP en GroupWise dienste herstel is.

Die probleme het ontstaan tydens die herstel en opgradering van die elektriese komponente van die infrastruktuur in the hoof-bedienerkamer in NW1 gebou.



[Lees Meer]

Nuwe Dekaan van Opvoedkunde aangestel
Gilbert Mokwatedi
Gelaai op 21 Feb 2008

Prof Irma Eloff is as die nuwe Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aangestel. Sy is sedert Augustus 2006 waarnemende dekaan.

[Lees Meer]

Moenie die BoekJol misloop nie!
Gelaai op 20 Feb 2008

Boeke, boeke en nogmaals boeke gaan almal aan die praat h vir vier dae vanaf 5 tot 8 Maart 2008 wanneer die Universiteit van Pretoria sy eerste BoekJol aanbied.

[Lees Meer]

Stelsel aftyd Dinsdag, 12 Februarie
Gelaai op 08 Feb 2008

Neem asseblief kennis dat die web gebaseerde dienste eerskomende Dinsdag tussen 06:30 en 07:00 nie beskikbaar sal wees weens dringende opgradering.

[Lees Meer]

Kry jou Tukkie-dagboek nou
SRC
Gelaai op 29 Jan 2008

Kry jou Tukkiedagboek nou vir R20,00 in die Piazza (slegs hierdie week) of by die tuks Kampuswinkel vir R60,00 (volgende week). Hierdie dagboek bevat alle noodsaaklike inligting.

[Lees Meer]

Tuks Joolfees maak jou reg vir groot dinge!
Petronel Smit
Gelaai op 24 Jan 2008

Pret, fondsinsameling, en nog meer pret! Dit is waaroor Jool gaan, en hierdie jaar is geen uitsondering nie. Die Tuks Joolfees het oor die jare een van die grootste gebeurtenisse op die universiteit se kalender geword, en dis als vir liefdadigheid.

[Lees Meer]

Higher Education South Africa - New International Research Chairs
Gelaai op 21 Jan 2008

We have been requested by the Department of Education to disseminate information regarding the establishment of new International Chairs by the French state in collaboration with the Ile-de-France Region.

[Lees Meer]

Mamelodikampus - Registrasieskedule 2008
Gelaai op 21 Jan 2008



[Lees Meer]

Hoofkampus - Registrasieskedule 2008
Gelaai op 21 Jan 2008



[Lees Meer]

Somerskool 2007/8
Gelaai op 21 Jan 2008



[Lees Meer]

B.ED HONS(Opvoedkundige Sielkunde)
Gelaai op 21 Jan 2008

Wil jy as n geregistreerde berader n diens aan die gemeenskap lewer?

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
The Margaret McNamara Memorial Fund (MMMF): 2012
Gelaai op 12 Apr 2011

Scholarhips for females, 25 years and older, from developing countries, enrolled at the University of Pretoria.

[Lees Meer]

NSFAS loan information
Gelaai op 30 Mar 2011

General information regarding NSFAS loan 2011

[Lees Meer]

International exchange opportunities for UP students
Gelaai op 20 Mar 2008

The University of Pretoria has institutional collaboration agreements with universities on all continents of the world.


[Lees Meer]

UP STUDENT COUNCIL CONSTITUTED FIRST BLACK CHAIRPERSON ELECTED!
Gelaai op 16 Apr 2007

I am proud to announce that the 2007 Student Representative Council (SRC) at the University of Pretoria was constituted in terms of the new SRC Constitution on 12 April 2007.

[Lees Meer]

Student Assembly elections free and fair
Gelaai op 27 Mar 2007

It gives me great pleasure to inform you that the Student Assembly elections that took place in March 2007 have been declared free and fair. I would like to make use of this opportunity to thank all students who participated in the process, either as candidates, nominators or voters, for their interest and support.

[Lees Meer]

The Unilever IBMC (Interactive Business Management Challenge)
Gelaai op 05 Mar 2008

The Unilever IBMC (Interactive Business Management Challenge) Roadshow will take place on 06 & 07 March 2008 on the Hatfield Campus of the University of Pretoria.

[Lees Meer]

International Students from all Campuses - Mass Meeting
Gelaai op 04 Jul 2008

ATTENTION International Students from all Campuses - Mass Meeting

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus