English |  Afrikaans |    
  
Praktiese Teologie

Praktiese Teologie

Praktiese teologie is die grootste departement binne die Fakulteit Teologie en het ook die meeste nagraadse studente. Nagraadse kursusse soos die MA en PHD in Narratiewe Terapie en die MA in Trauma Berading is veral gewild. Personeellede se gebiedsspesialiteite sluit in pastorale berading (narratiewe, familie, trauma en gender), predinking, liturgie, jeugbediening, kerkontwikkeling en diakonia.

 

Nuus

Gewilde boek talle keer herdruk - 08/04/2013
Vanaf Praktiese Teologie

Die boek getiteld ‘Preaching in a context of poverty’ (Unisa Press, 2001), deur prof Pieterse, emmeritus professor in die Departement Praktiese Teologie, beleef tans reeds 'n vierde druk.

[Lees Meer]