Navorsing
Die Departement het tans twee hoofnavorsingsvelde:
- Parsiële diffrensiaalvergelykings, hul numeriese analise en wiskundige modellering
- Abstrakte analise, topologie en toepassings.
Ander navorsingsvelde is
- Diskrete Wiskunde
- Voorgraadse Wiskunde-onderwys.
|