English |  Afrikaans |    
  
Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Akademiese programme

UP Akademiese Programme vir 2013

Voorgraadse Wiskunde Programme

Nagraadse Wiskunde Programme

Honneurs studente 2012:
(BSc (Hons) in Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Wiskunde van Finansies en Finansiële Ingenieurswese)

Eerste semester
Eerste byeenkoms:
Woensdag, 8 Februarie 2012 in 17:30 in Wiskunde 2-1
Registrasie: Woensdag, 15 Februarie 2012, tussen 09:00 en 15:00 in Wiskunde 2-16.1 (Prof Sango se kantoor)

Vir meer inligting rakende die registrasieproses, roosters en kontakbesonderhede, kliek op die skakel

Tweede semester

Aanvang van lesings is op 23 Julie 2012.

MSc studente 2012:
Stuur 'n e-pos aan 
yvonne.mcdermot@up.ac.za vir inligting i.v.m. die aanvang van Magister modules.

Aandag :  Alle  Voornemende PhD studente

Daar is twee beurse
deur die Universiteit van Pretoria beskikbaar gestel vir uitstaande aansoekers vir PhD studies in Wiskundige Wetenskappe (toegepaste of suiwer Wiskunde).

Studente moet die webwerf van die departement raadpleeg vir inligting rakende navorsingsareas en moontlike toesighouers. by http://www.up.ac.za/maths/postgrad .

Kontak troesighouers voor 15 September 2012, met die toepaslike inligting.

Verdere navrae:  yvonne.mcdermot@up.ac.za

Nagraadse brosjure in PDF-formaat

Aansoekprosedures, ens

 Algemene vrae

Plakkaat: MSc & PhD

Navrae kan gerig word aan Prof M Sango (Nagraadse Koördineerder) at mamadou.sango@up.ac.za.