Professor Janis Grobbelaar – Departementshoof
BSocSc (Universiteit van Kaapstad) MA (Universiteit van Stellenbosch) DLitt et Phil (Universiteit van Suid-Afrika)
Navorsingsbelangstellings sluit in die politiek van ras en etnisiteit, veral met betrekking tot die Afrikaner-nasionalis-projek, waarheids- en versoeningskommissies en oorgangsgeregtigheid, en die talle vraagstukke van die transformasie en verandering in die Suid-Afrikaanse samelewing in die algemeen.
|

|
|
Me Rosa Da Costa-Bezuidenhout – Departementele sekretaresse en administrateur
Me Da Costa-Bezuidenhout is die departementele sekretaresse en administrateur. Sy kan bereik word by 012 420 2330, maar raadpleeg asb eers die Algemene Vrae-gedeelte van hierdie webwerf om te sien of jou vraag daar beantwoord word.
|
 |
|
Professor Sakhela Buhlungu – Professor
BA (Universiteit van die Transkei) BA Hons (Universiteit van Kaapstad) MA PhD (Universiteit van die Witwatersrand)
Sakhela Buhlungu is professor van Sosiologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy het professorate aan die Universiteite van Johannesburg en die Witwatersrand bekleë, waar hy hoof van die departement was en ook as mede-Direkteur en Direkteur van die Sosiologie van Werk-eenheid (SWOP) opgetree het. Voor sy aansluiting by SWOP as 'n Navorsingsbeampte in 1994 het hy vir vakbonde en arbeid-ondersteunende organisasies gewerk. Hy het uitgebreide navorsing onderneem en oor die veranderende aard van vakbondwese in Suid-Afrika, vakbondbewegings se politieke betrokkenheid, arbeidsverhoudinge, politieke aktivisme en 'nuwe' sosiale-bewegings geskryf. Hy het sy werk by talle seminare en konferensies wêreldwyd aangebied en op verskeie akademiese en publike liggame gedien.
Akdemiese publikasies sluit in byna 60 artikels in akademiese tydskrifte, meer as 20 hoofstukke in boeke en vyf boeke. Sy mees resente publikasies is A Paradox of Victory: COSATU and the democratic transformation in South Africa (UKZN Press, 2010) en Trade Unions and Party Politics: Labour Movements in Africa (edited with Bjorn Beckman and Lloyd Sachikonye) (Cape Town: HSRC, 2010).
|
.jpg) |
|
Professor Jon Hyslop – Professor
BA Hons, MA (Universiteit van Oxford) MA (Universiteit van Birmingham) PhD (Universiteit van die Witwatersrand) PGCE (Universiteit van Londen)
Jonathan Hyslop is 'n historiese sosioloog met 'n besondere belangstelling in Suider-Afrika van die 1870s tot die hede, die Britise Ryk, en transnasionale navorsingsmetodologieë. Hy het oor kwessies rondom arbeid, ras en nasionalime in tydskrifte soos Public Culture, die Journal of Historical Sociology, die Journal of Global History en die International Review of Social History gepubliseer, en is die outeur van The Notorious Syndicalist (Johannesburg, Jacana, 2004). Hy was 'n lid van die Instituut vir Gevorderde Studie, Princeton, in 2007-8. Sy huidige navorsingsbelangstellings is in die maritieme (seevaart) sosiale wêreld en in die impak van militarisme op moderne Suid-Afrika.
|
 |
|
|
Professor Andries Bezuidenhout – Medeprofessor
BA (Politieke Wetenskappe) MA (Bedryfsosiologie) [Universiteit van Pretoria] PhD (Universiteit van die Witwatersrand)
Navorsingsbelangstellings sluit in die reaksies van werkers en vakbonde op globale herstruktureringsprosesse; “casualisation”, eksternalisering en informalisering in die arbeidsmark; nywerheidsbeleid; en post-apartheid en post-koloniale werksplekke.
|
 |
|
Dr Irma du Plessis – Senior Lektor
BA Hons (Filosofie & Afrikaans) [Universiteit van Pretoria] BA Hons (Bedryfsosiologie) [Randse Afrikaanse Universiteit] MA (LiterereTeorie) DLitt [Universiteit van Pretoria]
Navorsingsbelangstellings sluit in stedelike kultuur en stadsformasies; die apartheid en postapartheid sosiale verbeelding; die kultuerele dimensies van nasionalisme - Afrikanernasionalisme in die besonder; media; populêre kultuur; sosiale identiteite.
|
 |
|
Dr Charles Puttergill – Senior Lektor
BA (Hons) (Sosiologie) BA (Hons) (Antropologie) [Randse Afrikaanse Universiteit] MA (Sosiologie) (Universiteit van Suid-Afrika) DPhil (Universiteit van Stellenbosch) HDipEdAd (Universiteit van die Witwatersrand)
Navorsingsbelangstellings sluit in navorsingsmetodologie, ras, etnisiteit, rassisme en vraagstukke van identiteit.
|
 |
|
Me Khumisho Moguerane – Lektor
BSc (Biologiese Wetenskappe) BSocSci (Hons) (Genderstudies) MSocSci (Sosiologie) [Universiteit van Pretoria] MSt (Imperial and Global History) [Universiteit van Oxford]
Navorsingsbelangstellings sluit in die politiek van ras en klas in samelewings in oorgang, feminisme en die sosiologie van gesondheid.
|
 |
|
Dr Sepetla Molapo – Lektor
Dip. Theo (Teologie) [Baptist Convention College], BA Hons (Religieuse Studies), MA (Religieuse Studies) [(Universiteit van die Witwatersrand], MA (Ontwikkelingstudies) [Universiteit van Manchester], PhD (Universiteit van die Witwatersrand)
Navorsingsbelangstellings sluit in die sosiologie van gesondheid en siekte, sosiologie van godsiens, ontwikkeling as 'n idee, vraagstukke wat betrekking het op identiteit en stedelike geweld.
|
 |
| |
|
Me Angela Ochse – Lektor
BSocSci (Sielkunde) BSocSci (Hons) (Genderstudies) MSocSci (Genderstudies) [Universiteit van Pretoria]
Navorsingsbelangstellings sluit in vroue in ontwikkelende lande, gender issues, feminisme en gay en lesbiese studies.
|
 |
|
|
Me Mariana Pietersen – Lektor
BSocSc (Universiteit van die Oranje-Vrystaat) MA (Potchefstroomse Universiteit vir CHO)
Navorsingsbelangstellings sluit in die sosiologie van gesondheid, in die besonder die implementering van antiretrovirale behandeling.
|
 |
|
Me Vangile Bingma – Junior Lektor
BA, BSocSci (Hons) (Sosiologie) [Universiteit van Pretoria]
Navorsingsbelangstellings sluit in kindersorg, jeugpolitiek, maatskaplike ontwikkeling in Afrika, geslagsverhoudinge, asook die sosiologie van die opvoeding, in besonder in buite-stedelike nedersettings. |
.jpg) |
|
Assistentlektore (2012):
|
|
Mnr Splacgchna Chikarara
BSc Hons (Sosiologie) [Universiteit van Zimbabwe] BSocSci (Hons) (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Mr Mpho Mmadi
BSocSci (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) BSocSci (Hons) (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
| |
|
|
Departementele tutors (2012):
|
|
Me Agatha Dambo
BSocSci Hons (Genderstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Nkululeko Dlamini
BSocSci (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
|
Me Bongiwe Gumede
BPolSci (Internasionale Verhoudinge) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Mukai Jaison
BA, BSocSci Hons (Sosiologie) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Florence Komane
BA, BSocSci Hons (Genderstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Tsholofelo Malapane
BSocSci (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) BSocSci Hons (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Mnr John Mashayamombe
BSc Hons (Sosiologie) [Universiteit van Zimbabwe] |
 |
|
Me Kgomotso Ramushu
BPolSci (Internasionale Verhoudinge) BSocSci Hons (Genderstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Sarah Wigham
BA, BSocSci Hons (Sielkunde) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
| |
|
|
Doseerassistente (2011):
|
|
Mnr Batsile Matsetse
BSocSci (Bedryfsosiologie en Arbeidstudies) [Universiteit van Pretoria]
|
 |
|
Me Nthabiseng Nkhatau
BA [Universiteit van Pretoria]
|

|
|
Inligtingspesialis vir Sosiologie (Biblioteek)
Me Gcobisa Xalabile
BBibl (Universiteit van Transkei) BPhil Hons (Inligting & Kennis bestuur) [Universiteit van Stellebosch]
|
 |
|