English |  Afrikaans |    
  
Voornemende studente


Opedag - 19 Mei 2012

Die volgende persone moet die Opedag bywoon:

  • Graad 12-leerders wat reeds bevestiging ontvang het dat hulle voorlopig toegelaat is
  • Graad 12-leerders wat aan die toelatingsvereistes voldoen en wat hulle aansoekvorms wil inhandig
  • Graad 11-leerders wat feitlik seker is dat hulle wel by UP gaan ansoek doen
  • Die ouers van bogenoemde leerders

Inligting:


Wanneer: 19 Mei 2012
Tyd: 08:00 - 14:00
Kaarte en Aanwysings
Programinligting in PDF
Dekaansessies in PDF

Parkering


Hatfieldkampus
Parkering is beskikbaar binne sowel as buite om die Hatfieldkampusterrein. Parkering op die kampusterrein kan deur enigeen van die toegangshekke bereik word, onderworpe aan beskikbaarheid.

Ingange wat toegang tot die Hatfieldkampus verleen, is die volgende:
• Hoofingang in Lynnwoodweg
• Lunnonweg
• Prospectstraat
• Universiteitsweg

Groenkloof-, Mamelodi- and Onderstepoortkampus
Sekuriteitspersoneel sal u aanwysings by die Hoofingang gee.