Vorms en Opnames
As 'n raad wat die hele studentegemeenskap van die Universiteit van Pretoria verteenwoordig, moet ons in staat wees om terugvoer van julle te kry. Verwys asseblief na die Kontak Ons bladsy vir ons fisiese adres en kontakbesonderhede, en die Meer Oor Ons bladsy vir meer inligting oor die verskeie portefeuljes van die 2012 VSR. Kyk asseblief na die lys hieronder vir opnames en ander kanale waardeur die VSR vir insette vra.
Opname: Vervoer-opname
Opname: Gautrain Dienste
Vorm: 'Tuks Has Got Talent' aansoekvorm
|