English |  Afrikaans |    
  
Studentekultuur

Die Datums van die uitdunrondtes is soo volg:
Dames: 2 May
Mans: 3 May
Sien asseblief onder vir volledige skedule.

Die finaal sal in die Amphi plaasvind op die 5de May en kaartjies sal Vrydag 4 May tussen 09:00 en 10:00 by die KDS te koop wees teen R30 per kaartjie.

Wees asseblief bewus dat alle deelnemers wat die vertoning wil kyk 'n kaartjie sal moet aanskaf.


Stuku - Met 'n Tukkie Kultuur





Kommentaar

Stuur Kommentaar
Items gemerk met 'n * is verpligtend
Tenminste een van die items gemerk met ** moet ingevul word.


U Kontakinligting
Naam *
U E-posadres *
Onderwerp *
Boodskap *
Sekuriteitsbeeld *
Sekuriteitskode
Tik asb die kode in die beeld hier bo in. *