English |  Afrikaans |    
  
Studentesake

Nuus en Gebeure (Argief)

Word die 2014 Tuks Joolkoninging
Erika Roux
Gelaai op 13 May 2013

Die soektog na die 2014 Tuks Joolkoninging het begin...

[Lees Meer]

Studentegesondheid: Uitgebreide Dienste
Student Health
Gelaai op 30 Aug 2012

Die Studentegesondheids-afdeling van die Departement Studentesake is trots om aan te kondig dat hul dienste as volg uitgebrei is:

[Lees Meer]

Wysiging van die Grondwet vir Studenteregering: 2012
Dr Matete Madiba
Gelaai op 23 May 2012

Ingevolge die Raadsbesluit van 17 November 2012 (R29/10), moet die Grondwet vir Studenteregering soos goedgekeur deur die Staande Komitee van die Raad op 4 Augustus 2012 (SCC 46/10) in 2012 hersien word.

[Lees Meer]

Nuwe gesigte by Roosmaryn
Student Affairs
Gelaai op 28 Mar 2012

Die nuutverkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) is op Dinsdag, 27 Maart 2012 tydens ‘n seremonie in die Piazza op die Hatfieldkampus ingesweer. Dr Matete Madiba is ook amptelik verwelkom as die nuwe Direkteur: Studentesake.

[Lees Meer]

 
«Terug na die huidige nuus