University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Navorsings

Research

Research Vision

Our vision is to be an internationally recognised and locally relevant centre of research excellence in the economic, management and financial sciences. We strive to be at the cutting edge of economic, financial and management education and research with an African focus.
 

 

Nuus

Mail and Guardian kies UP wetenskaplikes as stemme van wetenskap - 29/09/2014
Die koerant Mail & Guardian (M&G) is besig met Ďn ses maande lange projek genaamd Science Voices wat ten doel het om nagraadse studente te help om hul akademiese skryfwerk in taal aan te bied wat verstaanbaar is en en ook deur die breŽ publiek geniet kan word. Nagraadse studente het hul artikels aan M&G voorgelÍ en die beste artikels is daaruit gekies en gepubliseer. Twee PhD-kandidate en Ďn MSc-kandidaat van UP se Institusionele Navorsingstema (INT) oor Voedsel, Voeding en Gesondheid is vir hierdie toonaangewende profielbylae van M&G gekies.
[Lees Meer]
 
Uitnemende akademikus as deel van leierspan verkies - 29/09/2014
Prof RiŽl Franzsen is as lid van die uitvoerende raad van die onlangs gestigte Instituut vir Fiskale Studies in Ghana aangestel.
[Lees Meer]
 
Ekspert ekonoom keer huis toe as direkteur - 23/09/2014
Prof Margaret Chitiga-Mabugu is vanaf 1 September 2014 as direkteur en hoof van die Skool vir Openbare Bestuur en Administrasie (SOBA) aangestel.
[Lees Meer]
 
Castle Lager, Mark Boucher en die VeterinÍre Genetikalaboratorium plaas renosters in veilige hande - 19/09/2014
Die krieketster Mark Boucher is nie net Ďn sportkampioen nie, maar ook Ďn toegewyde mens wat daadwerklik help om renosters teen uitwissing te beskerm. Na sy uittrede uit krieket het hy saam met Castle Lager die Castle Lager Boucher Erflating Ė Renosters in Veilige Hande gestig. Boucher het besluit om spesifiek die UP se VeterinÍre Genetikalaboratorium (VGL) te ondersteun en wil genoeg geld insamel om al die renosters in Suid-Afrika op die DNS-databasis van die VGL, bekend as RhODIS, te registreer.
[Lees Meer]
 
Ontsluit die geheime van weerlig - 19/09/2014
In Suid-Afrika sterf daar elke jaar ongeveer 80 tot 100 mense as gevolg van weerlig, en nagenoeg sewe keer soveel mense word getref en oorleef. Dr Ryan Blumenthal, ín senior spesialis in die Departement Forensiese Geneeskunde in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Universiteit van Pretoria se, doen al langer as tien jaar navorsing oor die uitwerking van weerlig op die menslike en die dierlike liggaam en is baie kundig oor die risikoís wat met hierdie wispelturige en onvoorspelbare natuurverskynsel gepaardgaan.
[Lees Meer]
 
Sedibeng Water en UP - 15/09/2014
Op 9 September 2014 het die Departement Chemiese Ingenieurswese die die Sedibeng Water-leerstoel in Waterbenuttingsingenieurswese bekend gestel. Hierdie leerstoel is 'n samewerkingsinisiatief vir navorsing tussen UP en Sedibeng Water. Die geleentheid is bygewoon deur sleutelrolspelers in die bedryf en UP-personeel. Sleuteltoesprake is gelewer deur UP se prof Roelf Sandenbergh, prof Philip de Vaal, prof Evans Chirwa en mnr R Takalani, Direkteur: Korporatiewe Dienste en Waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van Sedibeng Water.
[Lees Meer]
 
UP werk saam aan ín projek om honger en ondervoeding die hoof te bied - 12/09/2014
Die Universiteit van Pretoria (UP) sal een van die instansies wees wat saamwerk aan ín reeks projekte wat gebaseer is op die beste idees en strategieŽ wat wÍreldwyd gegenereer is om oplossings te vind vir die honger en ondervoeding wat in sommige van die wÍreld se mees meedoŽnlose landboustreke aangetref word.
[Lees Meer]
 

Special Issue on Public Relations and Communication Management in South Africa. Read more


NRF Ratings in the Faculty
The Faculty of Economic and Management Sciences boasts not less than 19 staff members with National Research Foundation (NRF) research ratings.Read more


Call for radical transformation of Management Education launched at RIO+20