University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Departement Politieke Wetenskap

Politieke Wetenskap Nuus

Herbesinning oor ontwikkeling – op soek na vrede op Aarde
Louise de Bruin
Gelaai op 06 Jun 2014

Dit was uiters gepas dat UP op Wêreldomgewingsdag die gasheer was vir ’n aanbieding deur dr Vandana Shiva, wat deur die tydskrif Time as ’n ‘omgewingsheld’ beskryf word. Donderdag 5 Junie was die laaste dag van die Sentrum vir die Studie van Bestuur-en-beheerinnovasie (GovInn) se weeklange reeks seminare en lesings wat toegespits was op die toekoms van wêreldpolitiek en ekonomiese vooruitgang en bygewoon is deur sommige van die wêreld se mees innoverende denkers en vooraanstaande akademici. Die lokaal was propvol vir dr Vandana Shiva se bydrae getitel ‘Re-thinking Development in the Twenty-first Century’.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
Seminar report-back: The right to life in Africa
Deur Sungani Phiri
Gelaai op 31 Jul 2014

On 29 July the Department of Political Sciences and the Institute for International and Comparative Law in Africa (ICLA) hosted a discussion on the protection of the right to life in Africa.

[Lees Meer]

Passing of Professor John Daniel
Deur Department of Political Sciences
Gelaai op 29 Jul 2014

It was with regret that the Department of Political Sciences learnt of the death of activist, intellectual and academic Professor John Daniel on 25 July.

[Lees Meer]

Opinion: Time to liberate ourselves from a misleading statistic
Deur Department of Political Sciences
Gelaai op 28 Jul 2014

Is GDP really helping us measure the state of our economy? Or is it a misleading indicator that contributes to wrong policy decisions, especially at a time of growing unrest and dissatisfaction with the transformation of the economy? Read UP Political Sciences Professor Lorenzo Fioramonti in Business Day.

[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Political Sciences's news feed