|

Chameleon Adventure Academy funksioneer as ‘n Ervarings Onderig (Experiential Learning) Organisasie vir die afgelope 15 jaar. Chameleon het in die tyd omvangsryke ervaring opgedoen deur meer as 40 000 deelnemers deel te maak van ons Avontuur Baseerde Ervarings Onderig (Adventure Based Experiential Learning) programme en wildernis uitstappies by ‘n verskeidenheid lokasies. Chameleon het al die nodige kundigheid om ons kliënte (Jeug, Korporatief) kwaliteit programme aantebied, asook ‘n lewens ervarings wat vir ‘n lang tyd onthou sal word.
Chameleon se assosiasie met die Junior Tukkies (JT) van UP is van groot belang vir ons, nie net omdat ons ‘n passie het vir Jeug Ontwikkeling het nie, maar omdat ons die selfde visie deel vir die jeug van ons pragtige land. “Onderrig”… Chameleon is aktief betrokke om die JT lede te ondersteun, sodat hierdie leerlinge hul volle potensiaal kan bereik, asook om te help met die integrasie proses van ons land se diverse kulture..
Produkte sluit in:
• Jeug Aksie Programme
- Primêre & Sekondêre Skool vlakke
• Jeug Ontwikkkeling
- Leierskap Ontwikkeling
- Primêre, Sekondêre en Tertiëre Skool vlakke
- Jeug Bemagtiging
- Primêre, Sekondêre en Tertiëre Skool vlakke
• Span Ontwikkeling
- Sekondêre en Tertiëre Skool vlakke, Korporatiewe vlakke
- Strategiese uitkomste gebaseerde, of Rekreasie
• Leierskap Ontwikkeling
- Korporatiewe / Senior Vlakke
Vir meer inligting, besoek ons webwerf:
Facebook: Chameleon Adventure Academy
Twitter: TweetChameleon
|