Kampuswinkels
Bookmark
Bookmark verkoop alle voorgeskrewe boeke en meeste van die aanbevole leesstof sowel as 'n verskeidenheid kontemporêre boeke.
Studentesentrum, Hatfieldkampus
Maandag - Vrydag, 08:00 – 17:00
Saterdag, 08:00 - 13:00
Wannabee
Ons is die amptelike verskaffer van handelsware aan die Universiteit van Pretoria op kampus. Ons vervaardig klere vir groepe volgens hul spesifikasies en doen ook borduurwerk, verstellings en droogskoonmaak.
Ons verskaf die volgende:
- UP baadjies en wapentekens op sakke
- UP sportklere
- Laboratoriumbaadjies
- Sportsakke en boeksakke
- Sportdrag
Hatfieldkampus (Huis en Haard gebou, langs oom Gert se plek)
Maandae – Vrydae, 08:00 – 17:00
Saterdae - 08:00 - 12:00
Tel: 012 362 6278
Fax: 012 362 6279
Xerox
Ons verskaf geriewe vir die maak van afskrifte, stuur van fakse, laminering en bindwerk.
Studentesentrum, Hatfieldkampus
Maandae - Vrydae, 07:30 – 16:00
012 420 2210
Off-campus Rental
Ons verskaf die volgende tipes akkommodasie - alles binne loopafstand vanaf die kampus:
- Studente-eenhede
- Tuinwoonstelle
- Kommunes
Ons bied ook die volgende dienste:
Studentesentrum, Hatfieldkampus
Maandae - Vrydae, 08:00 – 15:30
012 362 6123
083 438 2548 (Regina Lombard)
Sure Glenwood Campus Travel
Ons bied vriendelike, hulpvaardige reisdienste teen die beste pryse:
- Kwotasies
- Vliegtuigkaartjies
- Buskaartjies – Greyhound en Inter-Cape
- Toerpakkette – Internasionaal en Nasionaal
- Studente-tariewe
- Motorverhuring
Studentesentrum, Hatfieldkampus
Maandae - Vrydae, 08:30 – 16:30
012 420 4735 / 012 362 5159
|