Toegewyde personeel van die Departement Veiligheidsdienste en Belanghebbendes kry erkenning

Vier werknemers het Toekennings vir Lang Diens ontvang:
Mnr Jacob Manamela vir 15 jare diens
Mnr Jack Boshielo vir 10 jare diens
Mnr Isaac Monageng vir 10 jare diens
Mnr Colin Fouché vir 10 jare diens
Die Maandelikse Toekennings: Beskermer van die Maand (Custos Universitatis Praetoriae Huius Mensis) is aan die volgende personeel van Veiligheidsdienste uitgereik:
Januarie:
C Colyn
S Farao
SF Lubisi
Februarie:
SG Maphothoma
OJ Marope
KJ Mofokeng
Maart:
SG Maphothoma
SS Manamela
P Mogale
SA Ngwenyama
April:
JM Letsoalo
C Mabuza
LE Thabela
WFR van Niekerk
KM Maebela
Mei:
JJJMW Pretorius
SG Maphothoma
F Erasmus
Junie:
LA Meyer
SG Maphothoma
MI Mothapo
Julie:
ME Kekana
DS Greaver
MJ Monyeki
D Raolane
MD Mohlala
MJ Manamela
IK Sehurutse
Augustus:
C Colyn
M le Roux
MC More
September:
JM Mashabela
SG Maphothoma
IS Monageng
KS Mmakubjana
Oktober:
KM Maebela
CJ Myburgh
November:
NS Boshielo
RM Msume
CS Roelofse
JN Sibisi
JM Mashabela
EL Mangane
CS Sibeko
MW Maponya
GF Bührmann
E de Beer
R Watson
JCN Boonzaaier
Die toekenning, Vriend van die Departement (Socius Bonus), is oorhandig aan me Elna van der Merwe van die Departement Studenteverblyf.
Die toekenning, Beskermer van die Jaar (Custos Universitatis Praetoriae Huius Anni) is aan mnr Shadrack Maphothoma oorhandig.
|