University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Institusionele Navorsingstemas

INT Nuus (Argief)

2011 Manfred Lachs-Skynhofkompetisie: Ruimtereg
Prof Erika de Wet
Gelaai op 03 Nov 2011

Die 2011 Manfred Lachs-Skynhofkompetisie: Ruimtereg is aan die begin van Oktober 2011 in Kaapstad gehou.

[Lees Meer]

Fakulteit ernstig oor verbintenis tot Universiteit se INís
Martie Meyer
Gelaai op 03 Nov 2011

Die Universiteit van Pretoria (UP) het onlangs ín proses geloods om sy unieke sterk punte in navorsing te identifiseer en om steun te bied aan die ontwikkeling van sterk, multidissiplinÍre navorsingsgroepe wat rondom hierdie sterk punte gegroepeer is. Hierdie proses van groepering het twee vlakke waarvan die eerste bestaan uit institusionele navorsingstemas (INTís) wat grootskaalse ondernemings is waarby ʼn groep deelnemende fakulteite betrek word. Die tweede vlak bestaan uit fakulteit navorsingstemas (FNís) wat meer beperkte deelname deur ʼn paar fakulteite behels.

[Lees Meer]

 
«Terug na die huidige nuus