University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Alumni
     

ADRESVERANDERING

 
Ons sal graag met u in kontak wil bly. Voltooi asseblief hierdie vorm sodat ons gereeld publikasies en nuusbriewe vir u kan stuur. Ons sal dit waardeer indien u hierdie vorm ook vir ander alumni kan gee of hulle versoek om ons te kontak by die relevante telefoonnommers, e-posadresse of d.m.v. ons Internet-tuisblad. 

As 'n alternatief, kan jy die Bly-In-Kontak-vorm hier aflaai,  votooi en faks na faks  012 362 5088.


Maak asseblief seker dat u wel u e-posadres verskaf.  Dankie vir u ondersteuning.
 
Titel :
Volle voorname :
Van :
Nooiensvan (Indien van toepassing) :
Ook bekend as (Noemnaam) :
ID-nr :
Tel (h) :
Tel (w) :
Faks :
Selnr :
E-posadres :
Studente nr :
Posadres :
Poskode :
UP-kwalifikasies
en Jaar Ontvang
:
U UP-Koshuis :
Beroep & Postitel :
Werkadres :
Industrie waarin u werk :
Ras
(Opsioneel: Slegs vir statistiese doeleindes)
:
 
Taalvoorkeur : Eng Afr
 
Ek gee toestemming dat kennisgewings via SMS aan my gestuur kan word
(Dui asb aan en verskaf jou selfoonnommer hierbo):
: Ja Nee
 
Ek gee toestemming dat kennisgewings via e-pos aan my gestuur kan word
(Dui asb aan en en verskaf jou e-posadres hierbo):
: Ja Nee
 
Ek verkies om die Tukkie-tydskrif in die volgende formaat te ontvang: : Papier-formaat e-formaat